У нас вы можете посмотреть бесплатно SAARKIE - Jy Is Vry или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Adele Fouche, Sam Commons, Jaco Kock, Jacques du Plessis, Wikus van Aswegen Jy is vry is 'n opgewekte Afrikaanse country rock liedjie. Die liedjie het 'n ligte kinderlike gevoel met 'n lekker wysie en opwindende ritme wat jou sal wil laat dans. Jy is vry sê alles. Die lirieke neem jou op 'n avontuurlike reis, om terug te gaan na die begin voor die wêreld ons geprogrammeer het, soos kinders, sorgeloos en vry Ek het hierdie liedjie geskryf om my te help om terug te kom by 'n plek in my gedagtes waar ek vrede kan vind. Ek vind dit makliker om 'n prentjie te skilder wat my laat glimlag as ek emosioneel nie op ‘n goeie plek is nie. “Ek dink net aan ’n arend wat so lekker in die wind sweef, om en om die hele wêreld”. Ons hoop dat julle die liedjie sal geniet soos ons dit geniet. #jyisvry #afrikaans #afrikaansemusiek video’s2025 #afrikaanserock #afrikaansalternatief #laternatieweafrikaansemusiek2025 #besteafrikaansemusiekvideo’s2025 #saarkieband #besteafrikaansemusiek #afrikaans #rockmusiek #femaleleadsingers #femalerockers #saarkie #saarkie2025 #nuutseafrikaansemusiek #besteafrikaansrock #saarkie2025 #femaleguitarist #womanofrock #afrikaanserockchicks #vrouerock #femaleartists #vrouekunstenaar #liedjieskrywer