У нас вы можете посмотреть бесплатно U Kruis или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Verneder en vertrap is U deur strate gelei n Onheilig en wrede skare was verheug Elke sekonde daarvan, vir jou en my Want ons het nog altyd te min geweeg Niemand kon die kruis optel Wat U op U skouers moes dra Selfs toe U voete nie meer die tree kon tel Het U vir U Vader nie eers hulp gevra Die sweepslae weerklink in my hart U bloed drup reinigend op my U doring kroon om U te tart Die dolk sny diep diep in U sy Hoe sou ons dit ooit kon behaal Om genoeg soos U te kon wees Ons het U telkemale herhaaldelik gefaal Vas gevang in ons sondige mense vlees Maar U het U self ge-offer aan die kruis Vir ons verdoemde menslikheid Al ons swakheid het U vir ons kom wys Verower en oorwin deur U Wysheid Die sweepslae weerklink in my hart U bloed drup reinigend op my U doring kroon om U te tart Die dolk sny diep diep in U sy Dit kloof oop U opoffering Dit vloei en stroom uit vir ons U Liefde wat Genade kon bring Ons gespaar van die doods fonds Maar U het gely my Heer Biddend verlossend op die kruis Deur al U pyn en al U seer Het U steeds aan ons Liefde gewys Die sweepslae weerklink in my hart U bloed drup reinigend op my U doring kroon om U te tart Die dolk sny diep diep in U sy