У нас вы можете посмотреть бесплатно Waarom sal ek bang wees или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Waarom sal ek bang wees As ek n kind van n Koning is Waarom sal ek die wêreld vrees Vir brullende leeus of slange wat sis Wie sal my ooit kan oorwin Ek met n Vader wat agter my staan Hy wat my die oorwinning gin Hy wat die satan en sy demone verslaan Die vyand kan kom steel Hy kan kom lieg en moor Vir my Vader is niks te veel Die satan sal Sy stem hoor Hy het reeds gewen Hy het dit reeds behaal Hy wat my van altyd af ken Hy het my nog nooit gefaal Want Hy is my Here God Die Almagtige Leeu van Juda Hy wat getrou bly aan sy gebod Hy is My Almagtige Here God Die vyand kan kom steel Hy kan kom lieg en moor Vir my Vader is niks te veel Die satan sal Sy stem hoor En hy sal sidder en weg kruip Vir hierdie God Vader van my Geen mens, geen vyand sal ooit wen Terwyl die Here binne my bly Hardloop en val, kruip weg Die Here sal vir my en jou veg Niemand of iemand sal verslaan Dit wat my God laat bestaan Die vyand kan kom steel Hy kan kom lieg en moor Vir my Vader is niks te veel Die satan sal Sy stem hoor