У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Hand van God | 22 Feb | Word Collective Ministries или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Vandag se boodskap, “Die Hand van God,” ontdek hoe God op verskillende maniere voorsien — deur mense, deur Sy bonatuurlike ingryping, deur die werk van ons eie hande, en selfs deur uitdagings wat Hy ten goede gebruik. Ons sien hoe elke oomblik van gebreekte brood in die Skrif na Jesus, die Brood van die Lewe, wys. Mag hierdie woord jou geloof versterk en jou help om God se hand in elke seisoen van jou lewe raak te sien. Berei asseblief elemente voor vir die Heilige Nagmaal. Seën in Christus, The Word Collective Familie Saai 'n saad: https://wordcollective.org/give/ Bly in kontak: YouTube: / @wordcollectiveministriesnpc Facebook: / wordcollectiveministries TikTok: / wordcollective Website: https://wordcollective.org/ WhatsApp: +27 (0) 68 612 2430