У нас вы можете посмотреть бесплатно NUWEJAARS DIENS 2025/2026 - Ps Jacques Roos или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
7Wees geduldig, broers, tot met die wederkoms van die Here. Kyk, die landbouer wag met geduld op die waardevolle opbrengs van die aarde, tot die vroeë en laatreëns geval het. 8Wees dan geduldig, staal julle harte, want die wederkoms van die Here is naby. 9Moenie oor mekaar kla nie, broers, sodat julle nie geoordeel word nie. Kyk, die Regter staan voor die deur. 10Neem as voorbeeld van lyding en geduld, broers, die profete wat in die Naam van die Here gepraat het. 11Kyk, ons beskou hulle wat volhard, as gelukkig. Julle het gehoor van Job se volharding, en julle het die Here se einddoel met hom gesien, en dat die Here vol medelye en ontferming is. Jakobus 5:7-11 7 Be patient, then, brothers and sisters, until the Lord’s coming. See how the farmer waits for the land to yield its valuable crop, patiently waiting for the autumn and spring rains. 8You too, be patient and stand firm, because the Lord’s coming is near. 9Don’t grumble against one another, brothers and sisters, or you will be judged. The Judge is standing at the door! 10Brothers and sisters, as an example of patience in the face of suffering, take the prophets who spoke in the name of the Lord. 11As you know, we count as blessed those who have persevered. You have heard of Job’s perseverance and have seen what the Lord finally brought about. The Lord is full of compassion and mercy. James 5:7-11 10 Probeer ek nou mense tevrede stel, of God? Of soek ek die guns van mense? As ek nog steeds mense se guns sou probeer wen, sou ek nie meer 'n dienskneg van Christus wees nie! ' Galasiërs 1:10 10Am I now trying to win the approval of human beings, or of God? Or am I trying to please people? If I were still trying to please people, I would not be a servant of Christ. Galatians 1:10