У нас вы можете посмотреть бесплатно MAAR GOD IS NOG BESIG - Ps Jacques Roos - 04/01/2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
1 In die begin het God die hemel en die aarde geskep. 2 Die aarde was woes en leeg, en donkerte was oor die •oerwater. Maar die Gees van God het oor die water gesweef, Genesis 1:1-2 1 In the beginning God created the heavens and the earth. 2 Now the earth was formless and empty, darkness was over the surface of the deep, and the Spirit of God was hovering over the waters. Genesis 1:1-2 1 Julle was dood deur die oortredings en sondes Efesiërs 2:1 1 As for you, you were dead in your transgressions and sins, Ephesians 2:1 4 Maar God, ryk in barmhartigheid, 5 het ons, alhoewel ons dood was as gevolg van die oortredings, op grond van sy groot liefde waarmee Hy ons liefgehad het, saam met •Christus lewend gemaak – uit genade is julle verlos! Efesiërs 2:4-5 4 But because of his great love for us, God, who is rich in mercy, 5 made us alive with Christ even when we were dead in transgressions—it is by grace you have been saved. Ephesians 2:4-5 1 Abraham het daarvandaan na die gebied van die Negev getrek en tussen Kades en Sur gaan woon. Terwyl hy as •vreemdeling in Gerar gewoon het, 2 het Abraham oor Sara, sy vrou, gesê: “Sy is my suster.” Abimeleg, die koning van Gerar, het Sara laat haal. Genesis 20:1-2 1 Now Abraham moved on from there into the region of the Negev and lived between Kadesh and Shur. For a while he stayed in Gerar, 2 and there Abraham said of his wife Sarah, “She is my sister.” Then Abimelek king of Gerar sent for Sarah and took her Genesis 20:1-2 3 Maar God het in 'n nagtelike droom na Abimeleg gekom en vir hom gesê: “Kyk, jy gaan sterf oor die vrou wat jy geneem het, want sy behoort aan 'n man.” GENESIS 20:3 3 But God came to Abimelek in a dream one night and said to him, “You are as good as dead because of the woman you have taken; she is a married woman.” Genesis 20:3 14 Abimeleg het kleinvee, beeste, slawe en slavinne geneem en dit vir Abraham gegee; en hy het Sara, sy vrou, aan hom terugbesorg. 15 Abimeleg het gesê: “Kyk, my land lê oop voor jou. Woon waar ook al dit goed is in jou oë.” Genesis 20:14-15 14Then Abimelek brought sheep and cattle and male and female slaves and gave them to Abraham, and he returned Sarah his wife to him. 15And Abimelek said, “My land is before you; live wherever you like.” Genesis 20:14-15 7 maar julle vader het my bedrieg: hy het my loon tien maal verander. Maar God het hom nie toegelaat om my skade aan te doen nie. Genesis 31:7 7 yet your father has cheated me by changing my wages ten times. However, God has not allowed him to harm me. Genesis 31:7 21 Israel het vir Josef gesê: “Kyk, ek gaan sterf, maar God sal met julle wees, en Hy sal julle terugbring na die land van julle voorouers. Genesis 48:21 21 Then Israel said to Joseph, “I am about to die, but God will be with youand take youback to the land of yourfathers. Genesis 48:21 19 Daarop het God die hol plek wat by Legi is, oopgekloof en daar het water uitgekom. Simson het gedrink, sy asem teruggekry en weer nuwe lewe gehad. Rigters 15:19 19 Then God opened up the hollow place in Lehi, and water came out of it. When Samson drank, his strength returned and he revived. Judges 15:19 14 Dawid het in die woestyn, in die bergskuilings, gebly. Daarna het hy in die berggebied van die woestyn van Sif gaan bly. Saul het hom die hele tyd gesoek, maar God het hom nie in sy hand oorgegee nie. 1 Samuel 23:14 14 David stayed in the wilderness strongholds and in the hills of the Desert of Ziph. Day after day Saul searched for him, but God did not give David into his hands. 1 Samuel 23:14 10 Maar al moes julle vir 'n kort tydjie ly, sal die God van alle genade, wat julle tot sy ewige heerlikheid in •Christus Jesus geroep het, julle herstel, bemagtig, versterk en stewig vestig. 1 Petrus 5:10 10And the God of all grace, who called you to his eternal glory in Christ, after you have suffered a little while, will himself restore you and make you strong, firm and steadfast. 1 Peter 5:10 13 Geen versoeking het oor julle gekom, behalwe 'n menslike een nie. God is egter getrou. Hy sal nie toelaat dat julle bo julle vermoë versoek word nie, maar sal saam met die versoeking ook uitkoms gee, sodat julle dit kan verduur. 1 Korinthiërs 10:13 13 No temptationhas overtaken you except what is common to mankind. And God is faithful; he will not let you be temptedbeyond what you can bear. But when you are tempted,he will also provide a way out so that you can endure it. 1 Corinthians 10