У нас вы можете посмотреть бесплатно Diens 8 Okt | Dis God wat voorsien | Willie De Beer или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Elkeen van ons het verskillende soort behoeftes. Emosionele behoeftes, finansiële behoeftes, verhoudings behoeftes… In sekere tye van ons lewe is die lys van behoeftes baie lank. Vandag word ons bemoedig met die waarheid dat ons God, die Here Jesus, die God is wat kan voorsien. Hy is ook die God wat will voorsien. Hy voorsien net baie keer nie soos ons dit verwag of voor gehoop het nie, maar selfs in dit kom voorsien Hy! Mag ons deur die 4 waarhede van wie God is, vandag bemoedig word en Hom weer vertrou vir Sy voorsiening. Indien jy nie in Bloemfontein is nie, volg hierdie skakel en vul dan vir ons die vorm in - Ds Petrie, ons senior leraar, wil graag met julle kontak maak en ietsie stuur om julle ook beter te kan bedien Link vir mense buite Bloemfontein: https://www.kerk.co.za/buite-bloem Ons verwys gereeld na ons website waar jy van ons vorige preke kan luister, raamwerke aflaai, ons kalender volg en nog vele meer. Besoek ons website by: https://kerk.co.za/ Indien jy ons raamwerk wil aflaai, volg hierdie skakel: https://storage2.snappages.site/QFWJG... Indien jy opnuut 'n nuwe toewyding maak aan die Here, volg hierdie skakel sodat ons vir jou iets kan stuur om te help met hierdie vernuwe pad. https://www.kerk.co.za/kontak-ons Indien iemand nie betyds by jou kan uitkom om saam met jou te bid nie, of as jy net wil hê ons moet jou naam op ons gebedslys sit, vul asb. hierdie vorm in. https://www.kerk.co.za/gebedsversoeke Indien jy jou kinders wil bedien, volg hierdie skakel om vars en oulike materiaal te kry. Gepas vir elke ouderdoms groep. https://www.kerk.co.za/bedienings Julle kan gerus ons Baptiste Kinderkerk se YouTube Blad ook besoek by @baptistekinderkerk3968 of / Канал Vir enige ander navrae of ander inligting kontak ons by kerk@kerk.co.za