У нас вы можете посмотреть бесплатно Diens 13 Aug | Die geheim vir blywende vervulling | Petrie Spies | 'n Lewe van Seën (Deel 4) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Verskeie dinge in hierdie lewe beloof om satisfaksie en geluk te bring, maar baie dinge in hierdie lewe bring nie die blywende vervulling waarna ons smag in ons lewens nie. Dit los ons “honger en dors” vir nog of meer. Jesus beloof dat as ons na die regte dinge smag, ons blywende vervulling kan beleef. Jesus verduidelik aan ons wat ons eintlik moet soek om hierdie vervulling te beleef. Indien jy nie in Bloemfontein is nie, volg hierdie skakel en vul dan vir ons die vorm in - Ds Petrie, ons senior leraar, wil graag met julle kontak maak en ietsie stuur om julle ook beter te kan bedien Link vir mense buite Bloemfontein: https://www.kerk.co.za/buite-bloem Ons verwys gereeld na ons website waar jy van ons vorige preke kan luister, raamwerke aflaai, ons kalender volg en nog vele meer. Besoek ons website by: https://kerk.co.za/ Indien jy ons raamwerk wil aflaai, volg hierdie skakel: https://storage2.snappages.site/QFWJG... Indien jy opnuut 'n nuwe toewyding maak aan die Here, volg hierdie skakel sodat ons vir jou iets kan stuur om te help met hierdie vernuwe pad. https://www.kerk.co.za/kontak-ons Indien iemand nie betyds by jou kan uitkom om saam met jou te bid nie, of as jy net wil hê ons moet jou naam op ons gebedslys sit, vul asb. hierdie vorm in. https://www.kerk.co.za/gebedsversoeke Indien jy jou kinders wil bedien, volg hierdie skakel om vars en oulike materiaal te kry. Gepas vir elke ouderdoms groep. https://www.kerk.co.za/bedienings Julle kan gerus ons Baptiste Kinderkerk se YouTube Blad ook besoek by @baptistekinderkerk3968 of / Канал Vir enige ander navrae of ander inligting kontak ons by kerk@kerk.co.za