У нас вы можете посмотреть бесплатно Lent 2026 - Aswoensdag или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Laai die Lentreisboekie af by tiny.cc/lentboekie In die vroeë geskiedenis van die kerk het Christene die 40 dae voor Paassondag gebruik om hul geestelik voor te berei vir die herdenking van die groot gebeure van Jesus se kruisiging en opstanding. Dit is tradisioneel ‘n tyd van opoffering om ons op ‘n reis te lei waardeur ons iets van Jesus se lyding self kan beleef. Baie Christene gee iets op tydens hierdie tyd van voorbereiding. Party gee vleis, suiker, kaffeïen of sosiale media op as simbool van opoffering. Die eerste dag van Lent word Aswoensdag genoem. Op hierdie dag – die begin van ons 40 dae van voorbereiding vir Paasfees – dink ons oor ons eie sterflikheid.