У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe Om Die Bybel Te Gebruik Wanneer Jy Bid или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Ons het al almal gehoor dat ons volgens God se wil moet bid. En dan het ons gewonder hoe ons te werk moet gaan om dit te doen. Hoe kan ons seker wees ons bid volgens Sy wil? Een manier is om Sy Woord te bid. Dit beteken eenvoudig jy gebruik die Bybel as riglyn vir jou gebede. In hierdie video gesels ons oor drie maniere wat jy kan gebruik om dit te doen. ..................................................... Sosiale Media NADER IN EENVOUD - https://nie.co.za SKRYF IN VIR ONS WEEKLIKSE NUUSBRIEF - https://nie.co.za/gratis-hulpmiddele/ FACEBOOK GROEP - / bybeltyd ONDERSTEUN ONS - https://nie.co.za/ondersteun-ons/ ..................................................... Kontakbesonderhede Stuur vir my 'n e-pos na ris@tjie.co.za ..................................................... Musiek "Almost Bliss" Kevin MacLeod (incompetech.com) Licensed under Creative Commons: By Attribution 4.0 License http://creativecommons.org/licenses/b... ..................................................... Meer oor hierdie kanaal Op hierdie kanaal fokus ons op God, Sy Woord en hoe ons die Woord kan gebruik om aan ons verhouding met Hom, en ook sommer al die ander dinge in ons lewens, te werk.