У нас вы можете посмотреть бесплатно Elders: Die Camino или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Erns Grundling se topverkoperboek, Elders, oor sy Camino-staptog in 2015, het as inspirasie gedien vir ’n gelyknamige dokumentêre TV-reeks op kykNET. In hierdie gesprek vertel Erns, vervaardiger Niel van Deventer en regisseur Charlene Brouwer meer oor hierdie groot avontuur in Spanje en die reis van Elders die boek na Elders die TV-reeks. Niel en Charlene het ook die reeks Oorsee vir VIA vervaardig en sal meer vertel oor die maak van televisie in die buiteland. Sprekers: Erns Grundling, Niel van Deventer, Charlene Brouwer. Aangebied deur: Die Jakes Gerwel-stigting (www.jgf.org.za) Vervaardig deur: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Musiek deur: AShamaluevMusic