У нас вы можете посмотреть бесплатно Ingrid Jonker - in oënskou (1080) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Ingrid Jonker het oor die afgelope vyftig jaar ’n ikoon van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde geword. In so ’n mate, dat haar lewe en veral haar dood soms haar werk en die belangrike bydrae wat sy tot die literêre beweging van die Sestigers gemaak het, oorskadu. Sedert haar dood is daar vele bespiegelings oor haar lewe en tragiese einde. Van dié vrae word beantwoord in ’n eerste omvattende biografie deur Petrovna Metlerkamp . Sy neem die leser saam deur Ingrid se grootwordjare, digterslewe, liefdesverhoudings en die laaste paar jaar van haar lewe, en bring nuwe inligting aan die lig. Sprekers: Petrovna Metlerkamp en Suzette Kotzé-Myburgh Aangebied deur: Die Jakes Gerwel-stigting (www.jgf.org.za) en Penguin Random House SA Vervaardig deur: Blackhole Productions (www.blackholeproductions.co.za) Musiek deur: AShamaluevMusic