У нас вы можете посмотреть бесплатно Gewone breuke na persentasies na desimale getalle или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Wat het gewone breuke, persentasies en desimale getalle (breuke) in gemeen? Hulle kan almal omgeskakel word na mekaar. Wanneer ‘n gewone breuk, soos drie kwarte omgeskakel word na ‘n persentasie, moet ons die noemer gelyk maak aan 100. Hoe doen ons dit? Vermenigvuldig die huidige noemer van kwarte met 25 sodat die noemer 100 (honderstes) kan word. Maar moet nie vergeet dat as jy die noemer (onderste waarde) verander, jy ook die breuk se waarde verander, tensy jy die teller (boonste waarde) ook met 25 vermenigvuldig nie. Dus, 3 kwarte word dan 75 honderdstes. Hierdie twee breuke is ekwivalent aan mekaar – bedoelende, hulle het dieselfde waarde. Nou kan jy 75 honderstes sommer skryf as 75% aangesien persentasie mos beteken dit is “uit ‘n honderd”. Hoe kan ons die gewone breuk van 3 kwarte verander na ‘n desimale getal of breuk? Ons weet nou al dat 3 kwarte ekwivalent is aan 75 honderdstes. Dus, skryf dan 75 honderdstes as 0,75 en jy het ‘n desimale breuk. Hierdie video is ook beskikbaar in Engels. Klik hier om dit te kyk: • Common fractions to percentages to de... This video is also available in English. Click here to watch it: • Common fractions to percentages to de... Hoofstukke: 00:25 Voorbeeld 1: 17/20 01:35 Voorbeeld 2: 16% 02:45 Voorbeeld 3: 115% 04:10 Voorbeeld 4: 0,065 05:50 Voorbeeld 5: 3 agtstes 07:15 Voorbeeld 6: 0,4 #lindalehanie #classroomeducationonline