• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Vorms kinderliedjie deur Bee-Bee die By | Afrikaanse Opvoedkundige Kleuterliedjies скачать в хорошем качестве

Vorms kinderliedjie deur Bee-Bee die By | Afrikaanse Opvoedkundige Kleuterliedjies 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Vorms kinderliedjie deur Bee-Bee die By | Afrikaanse Opvoedkundige Kleuterliedjies
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Vorms kinderliedjie deur Bee-Bee die By | Afrikaanse Opvoedkundige Kleuterliedjies в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Vorms kinderliedjie deur Bee-Bee die By | Afrikaanse Opvoedkundige Kleuterliedjies или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Vorms kinderliedjie deur Bee-Bee die By | Afrikaanse Opvoedkundige Kleuterliedjies в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Vorms kinderliedjie deur Bee-Bee die By | Afrikaanse Opvoedkundige Kleuterliedjies

Nadat jou kind hierdie prettige Afrikaanse kinderliedjie oor vorms gekyk het, gaan hy/sy al die vorms baas raak. Bee-Bee-die-By en die maatjies in die video is vol energie en wil jou graag help om jou vorms onder die knie te kry, sodat wiskunde sommer kinderspeletjies raak. Wil jy meer weet oor Bee-Bee-die-By? Gaan loer gerus op ons Facebook blad:   / beebeedieby   Al die Afrikaanse Bee-Bee-die-By liedjies is ook beskikbaar in Engels. Klik op die speellys hier onder, trek jou dans skoene aan en geniet dit om te leer saam met Bee-Bee-the-Bee.    • Bee-Bee-the-Bee English educational songs   Bee-Bee-die-By vorms kinderliedjie | Bee-Bee-the-Bee shapes song (SPEELLYS)    • Bee-Bee-the-Bee shapes song | Bee-Bee-die-...   Ons het al die Bee-Bee-die-By Afrikaanse Kinderliedjies in 'n volledige speellys geplaas vir jou gerief. Bee-Bee-die-By is trots om haar Afrikaanse Kinderliedjies speellys met jou te deel:    • Afrikaanse Bee-Bee-die-By kinderliedjies   www.bee-beedieby.co.za Besoek gerus ons webwerf se aanlyn winkel om die hele Bee-Bee die By album digitaal aan te koop. Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en ses jaar. Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan. Jeanette Pretorius is die brein en stem agter die produksie en al die liedjies is uit haar eie pen. Sy het al jare se ondervinding in die musiek bedryf. Sy was die stem agter die gewilde Selflees en Luister Reeks vir kinders. Sy is deel van die Ghoema bekroonde groep Heuning en is ook as solo kunstenaar geteken by David Gresham Records. Jeanette is self ’n mamma van twee kinders en het gevoel daar is ’n behoefte aan nuwe opvoedkundige kinder musiek met lekker ritme en ’n kommersiële klank. Bee-Bee se musiek is digitaal beskikbaar by ons aanlyn winkel: www.bee-beedieby.co.za en daar sal binnekort ook ’’n Engelse en Zulu weergawe van die album wees. Ons sien baie uit om by al die kleuterskole te kom kuier en saam te dans ,sing en lag. Vir besprekings kontak Jeanette by [email protected] of kontak ons by 0614567673 Dankie aan Pleasant memories for educators vir die video. Gaan loer gerus na hulle kanaal:    / icanekkanpleasantmemoriesforeducators   of besoek hulle webwerf vir hulp middels: https://pleasantmemories.co.za/ Gaan like asb ons facebook blad :   / beebeedieby   vir die nuutste Bee-Bee die By nuus Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en nege jaar. Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan. KONTAK ONS GERUS VIR JOU SKOOL SE INSTAPPIE BY 0614567673 OF STUUR 'N EPOS NA [email protected] Koop die volle DvD met 10 opvoedkundige mp4 videos op https://www.bee-beedieby.co.za/winkel-2/ Dit is op 8gb usb memory stokkie formaat wat soos 'n bytjie lyk Het jy geweet Bee-Bee die By is geskep deur die talentvolle sangeres, Jeanette Pretorius wat ook deel vorm van die groep Heuning. Gaan volg gerus vir Jeanette en Heuning op hulle platforms. Jeanette:   / jeanettepretoriusartist   Heuning:   / heuning   #beebeedieby #Jeanette #heuningband

Comments
  • Seisoene Afrikaanse Kinderliedjie | Bee Bee die By Afrikaanse Kinderliedjies 4 года назад
    Seisoene Afrikaanse Kinderliedjie | Bee Bee die By Afrikaanse Kinderliedjies
    Опубликовано: 4 года назад
  • Sintuie, veral Sien en Hoor 4 года назад
    Sintuie, veral Sien en Hoor
    Опубликовано: 4 года назад
  • Jingle Bells | Fun Sleigh Adventure in Snow 🎄🛷❄️ | Winter & Christmas Song for Kids | KidssVenture 1 час назад
    Jingle Bells | Fun Sleigh Adventure in Snow 🎄🛷❄️ | Winter & Christmas Song for Kids | KidssVenture
    Опубликовано: 1 час назад
  • Bedtime Lullaby for Babies, Kids & Parents 😍 Animation🐟Fish lullaby🐟Calming Fishes #310 #babysle 3 часа назад
    Bedtime Lullaby for Babies, Kids & Parents 😍 Animation🐟Fish lullaby🐟Calming Fishes #310 #babysle
    Опубликовано: 3 часа назад
  • Groente vir kinders in Afrikaans / Lami Leer en Speel Videos 4 года назад
    Groente vir kinders in Afrikaans / Lami Leer en Speel Videos
    Опубликовано: 4 года назад
  • Gouelokkies en Die Drie Bere 2 года назад
    Gouelokkies en Die Drie Bere
    Опубликовано: 2 года назад
  • Bee Bee die By My lyfie Afrikaanse kinderliedjie vir kinders | Interaktiewe video vir kleuters 4 года назад
    Bee Bee die By My lyfie Afrikaanse kinderliedjie vir kinders | Interaktiewe video vir kleuters
    Опубликовано: 4 года назад
  • Eendjies, Wiele van die Bus, Wielie Walie, Oom Olifant | Kinderliedjies in Afrikaans 7 месяцев назад
    Eendjies, Wiele van die Bus, Wielie Walie, Oom Olifant | Kinderliedjies in Afrikaans
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • Benzee speel by die huis (Deel 1) 4 года назад
    Benzee speel by die huis (Deel 1)
    Опубликовано: 4 года назад
  • Carike Keuzenkamp - Die Padda 6 лет назад
    Carike Keuzenkamp - Die Padda
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Ons leer van wilde diere | Wild animals in Afrikaans 3 месяца назад
    Ons leer van wilde diere | Wild animals in Afrikaans
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Vorms Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse opvoedkundige kleuterliedjies 4 года назад
    Vorms Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse opvoedkundige kleuterliedjies
    Опубликовано: 4 года назад
  • Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkudige videos vir Kleuters 1 год назад
    Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkudige videos vir Kleuters
    Опубликовано: 1 год назад
  • Hoe om kinders te leer tel van 1 - 20? Afrikaanse Kinder Video 7 лет назад
    Hoe om kinders te leer tel van 1 - 20? Afrikaanse Kinder Video
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Barney | A Perfectly Purple Day | Full Episode | Season 8 4 года назад
    Barney | A Perfectly Purple Day | Full Episode | Season 8
    Опубликовано: 4 года назад
  • Bobbejaan Klim die Berg | Afrikaans Traditional Song for kids | Afrikaanse Kinderliedjies 7 лет назад
    Bobbejaan Klim die Berg | Afrikaans Traditional Song for kids | Afrikaanse Kinderliedjies
    Опубликовано: 7 лет назад
  • My lyfie Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee die By | Afrikaanse Opvoedkundige Kinderliedjies 4 года назад
    My lyfie Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee die By | Afrikaanse Opvoedkundige Kinderliedjies
    Опубликовано: 4 года назад
  • Sintuie.  Klara leer die vyf sintuie.  Leer in Afrikaans. 4 года назад
    Sintuie. Klara leer die vyf sintuie. Leer in Afrikaans.
    Опубликовано: 4 года назад
  • Shapes Are All Around | Shape Songs | PINKFONG Songs 9 лет назад
    Shapes Are All Around | Shape Songs | PINKFONG Songs
    Опубликовано: 9 лет назад
  • Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans 2 года назад
    Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 2 года назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5