• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Vorms Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse opvoedkundige kleuterliedjies скачать в хорошем качестве

Vorms Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse opvoedkundige kleuterliedjies 4 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Vorms Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse opvoedkundige kleuterliedjies
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Vorms Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse opvoedkundige kleuterliedjies в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Vorms Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse opvoedkundige kleuterliedjies или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Vorms Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse opvoedkundige kleuterliedjies в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Vorms Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse opvoedkundige kleuterliedjies

Nadat jou kind hierdie prettige Afrikaanse kinderliedjie oor vorms gekyk het, gaan hy/sy al die vorms baas raak. Bee-Bee-die-By en die maatjies in die video is vol energie en wil jou graag help om jou vorms onder die knie te kry, sodat wiskunde sommer kinderspeletjies raak. Wil jy meer weet oor Bee-Bee-die-By? Gaan loer gerus op ons Facebook blad:   / beebeedieby   Al die Afrikaanse Bee-Bee-die-By liedjies is ook beskikbaar in Engels. Klik op die speellys hier onder, trek jou dans skoene aan en geniet dit om te leer saam met Bee-Bee-the-Bee.    • Bee-Bee-the-Bee English educational songs   Bee-Bee-die-By vorms kinderliedjie | Bee-Bee-the-Bee shapes song (SPEELLYS)    • Bee-Bee-the-Bee shapes song | Bee-Bee-die-...   Ons het al die Bee-Bee-die-By Afrikaanse Kinderliedjies in 'n volledige speellys geplaas vir jou gerief. Bee-Bee-die-By is trots om haar Afrikaanse Kinderliedjies speellys met jou te deel:    • Afrikaanse Bee-Bee-die-By kinderliedjies   www.bee-beedieby.co.za Besoek gerus ons webwerf se aanlyn winkel om die hele Bee-Bee die By album digitaal aan te koop. Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en ses jaar. Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan. Jeanette Pretorius is die brein en stem agter die produksie en al die liedjies is uit haar eie pen. Sy het al jare se ondervinding in die musiek bedryf. Sy was die stem agter die gewilde Selflees en Luister Reeks vir kinders. Sy is deel van die Ghoema bekroonde groep Heuning en is ook as solo kunstenaar geteken by David Gresham Records. Jeanette is self ’n mamma van twee kinders en het gevoel daar is ’n behoefte aan nuwe opvoedkundige kinder musiek met lekker ritme en ’n kommersiële klank. Bee-Bee se musiek is digitaal beskikbaar by ons aanlyn winkel: www.bee-beedieby.co.za en daar sal binnekort ook ’’n Engelse en Zulu weergawe van die album wees. Ons sien baie uit om by al die kleuterskole te kom kuier en saam te dans ,sing en lag. Vir besprekings kontak Jeanette by [email protected] of kontak ons by 0614567673 Dankie aan Pleasant memories for educators vir die video. Gaan loer gerus na hulle kanaal:    / icanekkanpleasantmemoriesforeducators   of besoek hulle webwerf vir hulp middels: https://pleasantmemories.co.za/ Gaan like asb ons facebook blad :   / beebeedieby   vir die nuutste Bee-Bee die By nuus Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en nege jaar. Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kleuters om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan. KONTAK ONS GERUS VIR JOU SKOOL SE INSTAPPIE BY 0614567673 OF STUUR 'N EPOS NA [email protected] Koop die volle DvD met 10 opvoedkundige mp4 videos op https://www.bee-beedieby.co.za/winkel-2/ Dit is op 8gb usb memory stokkie formaat wat soos 'n bytjie lyk Het jy geweet Bee-Bee die By is geskep deur die talentvolle sangeres, Jeanette Pretorius wat ook deel vorm van die groep Heuning. Gaan volg gerus vir Jeanette en Heuning op hulle platforms. Jeanette:   / jeanettepretoriusartist   Heuning:   / heuning   #beebeedieby #Jeanette #heuningband

Comments
  • Seisoene Afrikaanse Kinderliedjie | Bee Bee die By Afrikaanse Kinderliedjies 4 года назад
    Seisoene Afrikaanse Kinderliedjie | Bee Bee die By Afrikaanse Kinderliedjies
    Опубликовано: 4 года назад
  • Kleure van die reënboog | BEE-BEE DIE BY | Afrikaanse opvoedkundige kinderliedjies 4 года назад
    Kleure van die reënboog | BEE-BEE DIE BY | Afrikaanse opvoedkundige kinderliedjies
    Опубликовано: 4 года назад
  • Juffrou Jani Vorms 2 года назад
    Juffrou Jani Vorms
    Опубликовано: 2 года назад
  • Die Krane Liedjie / Videos vir Kleuters / Kinderstories / Opvoedkundige Liedjies vir Kinders 1 год назад
    Die Krane Liedjie / Videos vir Kleuters / Kinderstories / Opvoedkundige Liedjies vir Kinders
    Опубликовано: 1 год назад
  • Emosie Liedjie  Soekie Sandra Krog 5 лет назад
    Emosie Liedjie Soekie Sandra Krog
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Die Tandeborsel Afrikaanse Kinderliedjie | Borsel jou tande | Bee-Bee-die-By Kinderliedjies 4 года назад
    Die Tandeborsel Afrikaanse Kinderliedjie | Borsel jou tande | Bee-Bee-die-By Kinderliedjies
    Опубликовано: 4 года назад
  • Afrikaanse kinderliedjies | Speelkasteel | Langer speel mix 10 месяцев назад
    Afrikaanse kinderliedjies | Speelkasteel | Langer speel mix
    Опубликовано: 10 месяцев назад
  • Hoe om VORMS en KLEURE vir KLEUTERS te leer in Afrikaans? 3 года назад
    Hoe om VORMS en KLEURE vir KLEUTERS te leer in Afrikaans?
    Опубликовано: 3 года назад
  • Insekte - Afrikaanse kinderliedje/Bee-Bee die By Opvoedkundige Afrikaanse liedjie 2 года назад
    Insekte - Afrikaanse kinderliedje/Bee-Bee die By Opvoedkundige Afrikaanse liedjie
    Опубликовано: 2 года назад
  • Clamber Club AKSIE LIEDJIES! Afrikaans Kleuterliedjies 3 года назад
    Clamber Club AKSIE LIEDJIES! Afrikaans Kleuterliedjies
    Опубликовано: 3 года назад
  • Gehoorsaamheid Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse Kleuterliedjies 4 года назад
    Gehoorsaamheid Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse Kleuterliedjies
    Опубликовано: 4 года назад
  • Tel tot tien in Afrikaans 👉 Tel tot tien en terug! 5 лет назад
    Tel tot tien in Afrikaans 👉 Tel tot tien en terug!
    Опубликовано: 5 лет назад
  • As Jy Bly is en Jy Weet Dit | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige videos vir Kleuters 2 года назад
    As Jy Bly is en Jy Weet Dit | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige videos vir Kleuters
    Опубликовано: 2 года назад
  • Carike Keuzenkamp - Sjakadoem 6 лет назад
    Carike Keuzenkamp - Sjakadoem
    Опубликовано: 6 лет назад
  • DIE VORMS LIEDJIE - KLEIN KROONTJIES 4 года назад
    DIE VORMS LIEDJIE - KLEIN KROONTJIES
    Опубликовано: 4 года назад
  • Goed Beter Beste / Leersame Liedjies vir Kleuters / Afrikaanse Opvoedkundige Videos vir Kinders 2 года назад
    Goed Beter Beste / Leersame Liedjies vir Kleuters / Afrikaanse Opvoedkundige Videos vir Kinders
    Опубликовано: 2 года назад
  • Buffel en Bobbejaan 4 года назад
    Buffel en Bobbejaan
    Опубликовано: 4 года назад
  • Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans 4 года назад
    Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans
    Опубликовано: 4 года назад
  • Bobbejaan Klim die Berg | Afrikaans Traditional Song | Afrikaanse Kinderliedjies | FAK 10 месяцев назад
    Bobbejaan Klim die Berg | Afrikaans Traditional Song | Afrikaanse Kinderliedjies | FAK
    Опубликовано: 10 месяцев назад
  • Die Wiele van die Bus | Afrikaanse Kinderliedjie | Maatjie TV 5 месяцев назад
    Die Wiele van die Bus | Afrikaanse Kinderliedjie | Maatjie TV
    Опубликовано: 5 месяцев назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5