У нас вы можете посмотреть бесплатно Tel tot tien in Afrikaans 👉 Tel tot tien en terug! или скачать в максимальном доступном качестве, которое было загружено на ютуб. Для скачивания выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
As jy jou kind wil leer om te tel tot tien in Afrikaanse, is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die getalle 1 tot 10 in Afrikaans. Ons raak ook baie ligweg aan die getal nul. Ons gebruik apies om die kinders se aandag te kry en dan tel ons hulle. Speel-speel leer ons om te tel tot tien in Afrikaans! Wanneer ons klaar die apies getel het, tel ons terug vanaf tien na een. Ons wys ook hoe die getalle 1 tot 10 lyk op die getallelyn. Onthou, herhaling is vaslegging, so gereeld saam met jou kind! Tel van 1 tot 10 soos julle in die motor ry. Tel die ander motors, bome, wolke. Ook baie belangrik om te onthou: wys die getalname gereeld vir jou kind Skryf die getalle 1 tot 10 (in die sand, op papier, in die lug!) As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders! / @stegosauruslearning