У нас вы можете посмотреть бесплатно Getalherkenning ▶ getalle en getalherkenning in Afrikaans или скачать в максимальном доступном качестве, которое было загружено на ютуб. Для скачивания выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
As jy die getalle 1-10 vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die getalle 1 tot 10 en veral getalherkenning in die vorm van die getal, die sametelling en die woord. Getalherkenning is iets waarmee baie maatjies sukkel - veral die woorde, want van die kleiner outjies kan nog nie lees nie. Hierdie video is ideaal vir Graad R getalherkenning omdat ons die woorde ook klank. Die meeste Graad R maatjies sal al die letters herken. Ons kyk ook weer hoe mens elke getal op die regte manier skryf en dan oefen ons ook getalherkenning van getalle 1 tot 10 met flitskaarte. Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die getalle en getalherkenning gereeld met jou kind! Ook baie belangrik om te onthou: Skryf die getalle (in die sand, op papier, in die lug!) herken getalle in alledaagse take (tel hul die lekkertjies, pak hul uit ens.) As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders! / stegosauruslearning www.stegosauruslearning.co.za