Русские видео

Сейчас в тренде

Иностранные видео


Скачать с ютуб Tel tot 10 in Afrikaans en skryf die getalle 1-10 | Tel tot 10 en skryf die getalle 1 tot 10 в хорошем качестве

Tel tot 10 in Afrikaans en skryf die getalle 1-10 | Tel tot 10 en skryf die getalle 1 tot 10 4 года назад


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Tel tot 10 in Afrikaans en skryf die getalle 1-10 | Tel tot 10 en skryf die getalle 1 tot 10

As jy jou kind wil leer om te tel tot tien in Afrikaanse, is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die getalle 1 tot 10 in Afrikaans. Ons tel tot 10 en skryf die getalle 1 tot 10. Pieter Padda steel die kinders se aandag en dan tel ons hoeveel keer hy spring van 1 tot 10 en skryf die getalle 1 tot 10. Speel-speel leer ons om te tel tot tien in Afrikaans en ook om die getalle 1 tot 10 te skryf! Dis die perfekte video vir kleuters om te leer tel in Afrikaans. Onthou, herhaling is vaslegging, so gereeld saam met jou kind! Tel van 1 tot 10 soos julle in die motor ry. Tel die ander motors, bome, wolke. Ook baie belangrik om te onthou: wys die getalname gereeld vir jou kind Skryf die getalle 1 tot 10 (in die sand, op papier, in die lug!) hou dit pret! Onthou, tel in Afrikaans word speel-speel geleer! Oefen die getalle gereeld en onthou om ook die woorde "getalle" en "nommers" af te wissel sodat die kind gewoond raak aan beide benaminge. Byvoorbeeld: nommer 1, getal 2, getal 3, nommer 4, nommer 5 ens. As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders! https://www.youtube.com/channel/UCz9V...

Comments