У нас вы можете посмотреть бесплатно Wêreldwys | Ou diplomasie uitgedien in ’n komplekse wêreldEp. 42 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In die jongste aflewering van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met Alida Kok, dosent in politiek aan Akademia, oor die manier waarop diplomasie oor die afgelope dekades verander het. ou modelle van diplomasie is nie meer voldoen nie. In hierdie werklikheid is dit nodig om ʼn nuwe balans te vind tussen dialoog en druk. Om hierdie balans te vind en strategies te kan toepas, is wat groepe op dié komplekse speelveld sal kan onderskei. 00:00 Inleiding 00:54 Ou diplomasie uitgedien 05:45 Rolspelers op verskillende vlakke 11:18 Suid-Afrika onkant betrap deur verandering 13:51 ANC se wurggreep op buitelandse beleid 15:49 Diplomatieke herlewing lê in kultuur 19:31 Nuwe sake-diplomasie 23:44 Vereenvoudigde denke in ʼn komplekse wêreld 29:26 Suid-Afrika nie eers ʼn Afrika-voorloper 33:42 Fragmentasie ʼn feit 35:56 Dialoog en druk