У нас вы можете посмотреть бесплатно Net nog enetjie | Sê politieke partye RNE of RN-nee? | Ep. 38 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In hierdie week se aflewering van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die ANC se “wil jy of wil jy nie”-dans met die RNE-vennote. Tans lyk dit asof die ANC wag vir die DA om te loop, en die DA wag vir die ANC om hulle uit te jaag – almal is ongelukkig, maar niemand is bereid om eerste te beweeg nie. 00:00 Inleiding 01:28 ʼn Dooiepunt tussen DA en ANC 08:39 Die ander partye 13:49 Wie wil in en wie wil uit 17:19 Die reëls wat geld 21:15 Partye posisioneer hulself 24:04 Mashatile praat skielik baie 28:17 Onderhandeling met ʼn onbetroubare vennoot 31:23 Die groot vrees