У нас вы можете посмотреть бесплатно Nuwe Lewe in Christus | Word Collective Aanlynkerk | 29 September или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Nuwe Lewe in Christus | Word Collective Aanlynkerk | 29 September Welkom by ons aanlyn diens! Dankie dat jy saam met ons inskakel om die Woord van God te verken. Ons bid dat hierdie boodskap jou sal inspireer om in geloof op te tree en dat die Heilige Gees 'n magtige werk in en deur jou sal verrig. Word Collective Ministries is 'n bediening wat die LIEFDE van God deel, GELOOF in God koester, en op die WOORD van God staan. Ons aanlyn gesinskuier is meer as net 'n diens, dit is 'n geleentheid om saam te groei en in God se teenwoordigheid te verkeer. Maak gebruik van die gesels area om met ons en ander gemeentelede te kommunikeer. Spreker: Past Daniël van Zyl Tema: Nuwe Lewe in Christus Sleutelvers vir vandag: “Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo;” JOHANNES 1:12 AFR53 “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.” JOHANNES 3:16 AFR53 Deel asseblief hierdie boodskap en nooi jou geliefdes om saam met ons, om die woord, in die Word Collective-gemeenskap te kuier. Laat ons met geloof, hoop, en liefde nader kom om 'n kragtige ontmoeting met God te ervaar. Geseënde dag! Die Word Collective Familie Ondersteun ons missie, deur gelowiges te bemagtig, die evangelie te deel, en die sentraliteit van Jesus Christus te beklemtoon: https://wordcollective.org/give/ Skakel in: Word Collective Ministries NPC YouTube: / @wordcollectiveministriesnpc Word Collective Ministries Facebook: / wordcollectiveministries Word Collective Ministries TikTok: / wordcollective Word Collective Ministries Instagram: / wordcollectiveministries Word Collective Website: https://wordcollective.org/