У нас вы можете посмотреть бесплатно Blou Piet - Chris Van Niekerk или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die legendariese Vaaldriehoeker Chris van Niekerk met 'n komiese juweel uit 1969. Die lied is op solus-sewe uitgegee deur Troubadour op TRS-A-8100 met "Een Aand Op 'n Stasie" op die keersy. Chris van Niekerk is gebore op 31 Augustus 1937 in King William’s Town (vandag bekend as Qonce). Hy was vir baie jare woonagtig in die Vaaldriehoek, eers in Sasolburg en toe in Vanderbijlpark tot met sy dood. Hy sterf op 23 April 2004 in die ouderdom van 66. Hy is op 28 April 2004 in Vanderbijlpark begrawe. Daar was sewe van sy albums uitgereik deur onderskeidelik Troubadour-, Welkom- en Gallo-plate. Hy het ook drie van die sogenaamde “singles” (solus-sewes) op die rakke gehad, en al sy plate was baie gewild en het redelik goed verkoop.