У нас вы можете посмотреть бесплатно Hoe om jou kind te help met Kreatiewe skryfwerk saam TIPPIE? Afrikaanse Kinder Video или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Luister hoe Tippie jong kinders help met kreatiewe skryfwerk in Afrikaans deur 6 waardevolle wenke te deel. Daar is ook bonus kreatiewe skryf oefeninge vir kinders in Afrikaans. As die kinders hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige video tot aan die einde gekyk het, gaan hulle baie meer vertroud wees met Kreatiewe skryf in Afrikaans. Kinders gaan met gemak Tippie Vlak 3 Boek 1 se aktiwiteit wat handel oor Kreatiewe skryf kan baas raak. Hierdie video vorm deel van die Tippie Vlak 3 Boek 1 Reeks. Dit is Les 9. Kinders gaan leer om kreatiewe denke te gebruik om kreatiewe skryf aan te pak. Die video is so geformuleer dat juffrou of mamma die video enige tyd kan stop en die aktiwiteite doen en ook die konsepte wat handel oor kreatiewe skryf vas te lê. Die video is kinder vriendelik en kleurvol. Kinders gaan hierdie kreatiewe skryf video saam met Tippie baie geniet. Pleasant memories education - I can/Ek kan het volle toestemming om die Tippie karakter in die videos te gebruik om meer kinders te kan bereik en te help met lees en leer in Afrikaans. Gaan maak gerus 'n draai op die Tippie Facebook blad en sluit sommer aan by Curious Readers vir baie ekstra aktiwiteite vir kinders om te help met lees, skryf en taal. Hier is die skakel na die Tippie Facebook blad: / learntoreadtippie Gaan kyk gerus ook na al die ander Gratis Afrikaanse videos vir kinders waar Tippie die kinders begelei met lees, skryf en taal aktiwiteite. Druk op die skakel om na die speellys te kyk. • Tippie die Olifant: Leer Speels en Effekti... 🌻Pleasant memories – I can/Ek kan – YOUTUBE channel / @pleasantmemorieseducation-ican 🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders: https://www.teacharesources.com/produ...