У нас вы можете посмотреть бесплатно Venter - Die Hart Van My (Official Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Official Music Video for "Die Hart Van My" by Venter. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/DieHartVanMy Follow Venter on Social Media: Instagram - https://www.instagram.com/die_venter?... TikTok – https://www.tiktok.com/@venter.musiek... Facebook - / matthew.venter.54 Videographer: Kyle White Nina my nooi Uit die hemel uit gestrooi Jou woorde so soet Jou lippe Robyn rooi Mm, mm Jy is vroeg oggend koffie Net so dou voor dag My wolkombers wat warm hou deur die nag Mmm, doo-doo-doo-doo-doo Jy's een uit 'n miljoen Jy het geen idee wat jy doen Aan die hart, die hart Die hart van my Gooi kole op 'n vuur wat nog warm bly Want jy brand soos 'n slukkie brandewyn Reg deur die hart, die hart Die hart van my Reg deur die hart, deur die hart Hierdie hart van my Jou soet saggies soene Wat my wêreld wakker maak Laat die koue, die koue Die koue laat staan Mmm, doo-doo-doo-doo-doo Soos rooibos en roosmaryn Genees jy vir my Laat die kwaad verdwyn Uit die hart, die hart Die hart van my Gooi kole op 'n vuur wat nog warm bly Want jy brand soos 'n slukkie brandewyn Reg deur die hart, die hart Die hart van my Reg deur die hart, deur die hart Hierdie hart van my Soos rooibos en roosmaryn Genees jy vir my Laat die kwaad verdwyn Uit die hart, die hart Die hart van my Gooi kole op 'n vuur wat nog warm bly Want jy brand soos 'n slukkie brandewyn Reg deur die hart, die hart Die hart van my Reg deur die hart, deur die hart Hierdie hart van my Reg deur die hart, die hart Die hart van my Reg deur die hart, deur die hart Hierdie hart van my Music video by Venter performing Die Hart Van My (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/ Muse Production (Pty) Ltd #Venter #Die HartVanMy