У нас вы можете посмотреть бесплатно Venter - Deur Die Winters (Official Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Official Music Video for "Deur Die Winters" by Venter. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/ddw Follow Venter on Social Media: Instagram - https://www.instagram.com/die_venter?... TikTok – https://www.tiktok.com/@venter.musiek... Facebook - / matthew.venter.54 Music Video Production: Gerduan Kemp Productions Director/DOP/Editor: Gerduan Kemp Grip/Assistant Editor: Richardt Oliver Executive Producer on behalf of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd: Emil Paul &Nicholas Jordaan Deur Die Winters – Lirieke Winde waai my na 'n weer onthou Winter nagte tussen my en jou Daar's soveel somers wat verby ons is Hoe maak ons om tyd weer terug te kry? Deur die winters van die lewe loop ek Deur die koue en die reën Na al die winde wat om ons gedraai het Weet ek jy staan nog by my agter deur Deur die winters van die lewe loop ek Deur die koue en die rеën Verby die draaie van ons kronkеl paaie Goeie tye is wat ek onthou Hier staan ek nou en wag alweer vir jou Op hierdie eindelose reis alleen Deur die stad en oor die platteland weet ek waardeur Verby die gange van herinnering Ek sien al die lyne van my kompas wys na jou Deur die winters van die lewe loop ek Deur die koue en die reën Na al die winde wat om ons gedraai het Weet ek jy staan nog by my agter deur Deur die winters van die lewe loop ek Deur die koue en die reën Verby die draaie van ons kronkel paaie Goeie tye is wat ek onthou Hier staan ek nou en wag alweer vir jou Jy's die engel wat voor my verskyn My brood en wyn Jy's die waterval in my woestyn Deur die winters van die lewe loop ek Deur die koue en die reën Na al die winde wat om ons gedraai het Ek weet jy staan nog by my agter deur Deur die winters van die lewe loop ek Deur die koue en die reën Verby die draaie van ons kronkel paaie goeie tye is wat ek onthou Hier staan ek nou en wag alweer vir jou Goeie tye is wat ek onthou Hier staan ek nou en wag alweer vir jou Music video by Venter performing Deur Die Winters (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd/ Muse Production (Pty) Ltd #Venter #DeurDieWinters