• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Verskuifde Sabbat Joh 20 Ds Gustav Opperman GK Die Kandelaar скачать в хорошем качестве

Verskuifde Sabbat Joh 20 Ds Gustav Opperman GK Die Kandelaar 3 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Verskuifde Sabbat Joh 20 Ds Gustav Opperman GK Die Kandelaar
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Verskuifde Sabbat Joh 20 Ds Gustav Opperman GK Die Kandelaar в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Verskuifde Sabbat Joh 20 Ds Gustav Opperman GK Die Kandelaar или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Verskuifde Sabbat Joh 20 Ds Gustav Opperman GK Die Kandelaar в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Verskuifde Sabbat Joh 20 Ds Gustav Opperman GK Die Kandelaar

As Messias het Hy hulle gegroet: "Vrede vir julle! Vrede vir julle op God se nuwe sabbat! Vrede vir julle op die opstandingsondag, elke Sondag van die jaar!" Dis die Gekruisigde wat voor ons staan! En die dissipels was bly toe hulle die Here sien. Sonder dat hulle dit besef het, was daardie klompie dissipels op die draaipunt van die wêreldgeskiedenis. Woordverkondiging: Joh 20, ds Gustav Opperman, GK Die Kandelaar ‪@WoordeuitsyWoning‬ Saam met die seëngroet saam met die blydskap en die bemoediging en die vertroosting het daardie erediens soos elke erediens vandag nog ook sy opdrag gehad: Soos die Vader My gestuur het, het die Here Jesus aan die gemeente destyds gesê Soos die Vader My gestuur het, soos die Here Jesus elke Sondag vandag nog aan sy ampsdraers sê Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook. Van daardie Sondag af stuur Hy sy diensknegte, “Gaan, maak dissipels doop hulle leer hulle ...” Aan die begin van die nuwe era staan hulle daar ... die eerste ampsdraers van die Nuwe Testamentiese kerk ontvangers van die Heilige Gees draers van die sleutels van die koninkryk ... wat hulle hier op aarde sal oopsluit, sal in die hemel oopgesluit wees wat hulle hier op aarde sal toesluit, sal in die hemel toegesluit wees ... die eerste ampsdraers van die nuwe testamentiese kerk In hulle amp bevestig deur Jesus Christus self ... Bevestig op die eerste sabbat van die nuwe verbond ... Bron: Johannes 20 Opnamedatum: 2022 07 03 Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro 2022 Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com Ds Gustav Opperman +27 083 503 4886 en Ina Opperman +27 83 650 2186 reformeer@gmail.com Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Volg ons op ons webblad: https://www.woordeuitsywoning.com/ Daar is bykans 770 video’s maklik vindbaar. Volg ons ook op YouTube en Faceboek. U kan ook deel word van ons @WoordeuitsyWoning groep op WhatsApp of/en Telegram. 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by reformeer@gmail.com. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons nuusbrief by reformeer@gmail.com (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik vir dowes en anderstaliges. 4) Ons Bybelstudie- en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor enige ander geloofsake. Kontak ons: reformeer@gmail.com Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank. • Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang: • YouTube’s right to monetize: YouTube has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the YouTube Partner Program.

Comments
  • Die Here staan my by! Ds Gustav Opperman  Woorde uit sy Woning 2 Tim 4 4 года назад
    Die Here staan my by! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2 Tim 4
    Опубликовано: 4 года назад
  • Wat is die Ewige Lewe? Joh 17 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Wat is die Ewige Lewe? Joh 17 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • WASHINGTON AND JERUSALEM PREPARE FOR ATTACK
    WASHINGTON AND JERUSALEM PREPARE FOR ATTACK
    Опубликовано:
  • Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Die ewige en vermeerderende heerskappy van die Messias-koning (Jesaja 9 : 1-6). Ds. Schalk Strauss. 2 недели назад
    Die ewige en vermeerderende heerskappy van die Messias-koning (Jesaja 9 : 1-6). Ds. Schalk Strauss.
    Опубликовано: 2 недели назад
  • NA ŻYWO | Konferencja prasowa Premiera Donalda Tuska Трансляция закончилась 4 часа назад
    NA ŻYWO | Konferencja prasowa Premiera Donalda Tuska
    Опубликовано: Трансляция закончилась 4 часа назад
  • REAL ODPADA Z 2-LIGOWCEM! SENSACJA, ABSURD, NIEMOŻLIWE! ALBACETE LEPSZE, CO ZA FALSTART ARBELOI 16 часов назад
    REAL ODPADA Z 2-LIGOWCEM! SENSACJA, ABSURD, NIEMOŻLIWE! ALBACETE LEPSZE, CO ZA FALSTART ARBELOI
    Опубликовано: 16 часов назад
  • Wynand 't Hart & André de Vente | Benedictus (Jacob de Haan) | Die Kandelaar 5 лет назад
    Wynand 't Hart & André de Vente | Benedictus (Jacob de Haan) | Die Kandelaar
    Опубликовано: 5 лет назад
  • НАБУ обвиняет Тимошенко | Виталий Портников @И Грянул Грэм 22 часа назад
    НАБУ обвиняет Тимошенко | Виталий Портников @И Грянул Грэм
    Опубликовано: 22 часа назад
  • 30 LAT POD ZIEMIĄ! Uciekinier z gułagu zbudował bunkier pod CEDREM 1 день назад
    30 LAT POD ZIEMIĄ! Uciekinier z gułagu zbudował bunkier pod CEDREM
    Опубликовано: 1 день назад
  • Die Kerk is stukkend. Wat nou? Ps 74 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 4 месяца назад
    Die Kerk is stukkend. Wat nou? Ps 74 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 месяца назад
  • Moet ek as Christen die Sabbat of moet ek Sondag onderhou? (Luk 6:1-5) 2 года назад
    Moet ek as Christen die Sabbat of moet ek Sondag onderhou? (Luk 6:1-5)
    Опубликовано: 2 года назад
  • Cała prawda o Danii! Miśko: To co robili na Grenlandii było straszne! 21 час назад
    Cała prawda o Danii! Miśko: To co robili na Grenlandii było straszne!
    Опубликовано: 21 час назад
  • Daardie f- woord Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 5 лет назад
    Daardie f- woord Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 5 лет назад
  • KLĄTWA DZIECI GWIAZD: 10 potomków ikon PRL, którzy skończyli w obłędzie lub więzieniu 1 день назад
    KLĄTWA DZIECI GWIAZD: 10 potomków ikon PRL, którzy skończyli w obłędzie lub więzieniu
    Опубликовано: 1 день назад
  • 113) Niemand nader as Jesus (Volledige Erediens: Luk 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    113) Niemand nader as Jesus (Volledige Erediens: Luk 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Stephan Joubert 1 3 года назад
    Stephan Joubert 1
    Опубликовано: 3 года назад
  • Are Christians Prepared for Revelation’s Final Test? 5 дней назад
    Are Christians Prepared for Revelation’s Final Test?
    Опубликовано: 5 дней назад
  • 21 Junie 2024 | Vox Weervoorspelling 1 год назад
    21 Junie 2024 | Vox Weervoorspelling
    Опубликовано: 1 год назад
  • Epic Beautiful Fusion | Flamenco Saxophone & Flute 6 дней назад
    Epic Beautiful Fusion | Flamenco Saxophone & Flute
    Опубликовано: 6 дней назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5