• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Die Here staan my by! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2 Tim 4 скачать в хорошем качестве

Die Here staan my by! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2 Tim 4 4 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die Here staan my by! Ds Gustav Opperman  Woorde uit sy Woning 2 Tim 4
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Die Here staan my by! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2 Tim 4 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Die Here staan my by! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2 Tim 4 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Die Here staan my by! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2 Tim 4 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Die Here staan my by! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 2 Tim 4

Verbittering is ‘n verskriklike ding. Dis iets wat oor ‘n tyd lank groei. Dit verkalk die are en dit verkors die hard. Dis die kanker van die siel. 'n Wortel van bitterheid ontstaan tussen kerkmense en dit groei soos ‘n kanker. Dit verwek ‘n permanente onrus en baie word hierdeur besoedel. Woordverkondiging: 2 Tim 4, ds Gustav Opperman. Jou medemens kan jou darem maar lelik in die steek laat ... Van die mense, wat jou die meeste kan teleurstel hulle sit vandag hier saam met u in die kerkbanke ... miskien selfs reg langs u of hier in die ouderling bank ... of, ja, selfs hier op die preekstoel ... die onbetroubares ... die mense wat nie klaarmaak wat hulle begin het nie ... die rugstekers ... die papbroeke ... Wat om met hulle te doen? Moet ons hulle maar nog ‘n kans gee? Dit waag om weereens ‘n bloutjie te loop? Of moet ons sê: “Staan opsy! Ek sal maar self sien kom klaar!” Bron: 2 Timotheus 4 Die Here staan my by! Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas Woorde uit sy Woning 2018 10 21 Kontakbesonderhede: Pastorie +27 83 650 2186 [email protected] Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by [email protected]. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 102 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Ps 65 & Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers

Comments
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Как работала машина 4 года назад
    Как работала машина "Энигма"?
    Опубликовано: 4 года назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Soek jy bestendigheid? Ds Gustav Opperman  2Sam 7 Woorde uit sy Woning 4 года назад
    Soek jy bestendigheid? Ds Gustav Opperman 2Sam 7 Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 4 года назад
  • Noodkreet van die Weste Hand 16 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 3 года назад
    Noodkreet van die Weste Hand 16 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 3 года назад
  • Tevrede te alle tye Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Tevrede te alle tye Fil 4 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 9 дней назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 9 дней назад
  • СРОЧНО! ПОРТНИКОВ: 1 день назад
    СРОЧНО! ПОРТНИКОВ: "Это эскалация". Лавров заявил об атаке на Путина, что с Трампом, РФ готовит удар
    Опубликовано: 1 день назад
  • Hou aan bid! Jes 62 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Hou aan bid! Jes 62 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Wie sê ons is HY? Mat 15 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Wie sê ons is HY? Mat 15 Ds Gustav Opperman GK Outjo @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Преломление и «замедление» света | По мотивам лекции Ричарда Фейнмана 2 года назад
    Преломление и «замедление» света | По мотивам лекции Ричарда Фейнмана
    Опубликовано: 2 года назад
  • Die HERE sal voorsien Gen 22 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Die HERE sal voorsien Gen 22 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • 13 признаков сердечных заболеваний, которые вы можете увидеть: объяснение врача 2 месяца назад
    13 признаков сердечных заболеваний, которые вы можете увидеть: объяснение врача
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Verskuifde Sabbat Joh 20 Ds Gustav Opperman GK Die Kandelaar 3 года назад
    Verskuifde Sabbat Joh 20 Ds Gustav Opperman GK Die Kandelaar
    Опубликовано: 3 года назад
  • Wil julle nie maar saamspeel? Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg @WoordeuitsyWoning 8 месяцев назад
    Wil julle nie maar saamspeel? Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 8 месяцев назад
  • Is ons volk verlore? Sal die Here weer help? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Rigters 10 6 лет назад
    Is ons volk verlore? Sal die Here weer help? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Rigters 10
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Somalijscy piraci zaatakowali zły statek - rosyjska zemsta była bezlitosna! Marszałek Szaposznikow 10 часов назад
    Somalijscy piraci zaatakowali zły statek - rosyjska zemsta była bezlitosna! Marszałek Szaposznikow
    Опубликовано: 10 часов назад
  • Waar sal ons krag kry? Ds Gustav Opperman Rigters 6 3 года назад
    Waar sal ons krag kry? Ds Gustav Opperman Rigters 6
    Опубликовано: 3 года назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 1 день назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 день назад
  • ⚡️ Удар по Верховной Раде? || Ответ за 18 часов назад
    ⚡️ Удар по Верховной Раде? || Ответ за "покушение" на Путина
    Опубликовано: 18 часов назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5