• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Wil julle nie maar saamspeel? Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg скачать в хорошем качестве

Wil julle nie maar saamspeel? Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg 8 месяцев назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Wil julle nie maar saamspeel? Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Wil julle nie maar saamspeel? Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Wil julle nie maar saamspeel? Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Wil julle nie maar saamspeel? Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Wil julle nie maar saamspeel? Spr 1 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg

Op elke moontlik plek, by elke moontlike kruispad van ons lewens, op elke moontlike wyse, op watter manier ookal, deur die streng bekeringsprediking van Johannes die Doper, deur die liefdevolle uitnodiging na die bruilof van die Seun van die Mens kom die stem van God se wysheid. Luister tog! hoor tog! Wil julle nie maar saamspeel nie? Bron: Lees Spr 1:20-29; Luk 7:18-39 Teks: Luk 7:35 Maar die wysheid is geregverdig deur al haar kinders. Tema: Kinderagtig of kinderlik? Ps. 100:1,2; 25:2; 36:2; 86:3,6 Opnamedatum: 2024 06 20 Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • WIE is die HERE? Eksodus 3 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    WIE is die HERE? Eksodus 3 Ds Gustav Opperman GK Steynsburg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Дивные сказки Зимы ❄️ Волшебная музыка для умиротворения и мечтаний. 4 дня назад
    Дивные сказки Зимы ❄️ Волшебная музыка для умиротворения и мечтаний.
    Опубликовано: 4 дня назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg 3 года назад
    God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg
    Опубликовано: 3 года назад
  • Трамп и Секретные Файлы: Платошкин Раскрывает Правду 2026 1 день назад
    Трамп и Секретные Файлы: Платошкин Раскрывает Правду 2026
    Опубликовано: 1 день назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • #97 – Немцы в шоке от рождественской постановки – Горизонт – Андреас Патц 3 дня назад
    #97 – Немцы в шоке от рождественской постановки – Горизонт – Андреас Патц
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Geloftefees 2025 APK Grootfontein. Ds. Schalk Strauss: Maleagi 1. 13 дней назад
    Geloftefees 2025 APK Grootfontein. Ds. Schalk Strauss: Maleagi 1.
    Опубликовано: 13 дней назад
  • Изучаем Библию | Урок 1 - Страдающий, но не покинутый Богом 2 дня назад
    Изучаем Библию | Урок 1 - Страдающий, но не покинутый Богом
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Bewaak jou hart! Mat 24 Ds Gustav Opperman GK Innesdal @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Bewaak jou hart! Mat 24 Ds Gustav Opperman GK Innesdal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Resep vir Gebed Jes 62 Dan 9 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 7 месяцев назад
    Resep vir Gebed Jes 62 Dan 9 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь 5 дней назад
    РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь
    Опубликовано: 5 дней назад
  • 330. Ko par to saka Bībele? 3 дня назад
    330. Ko par to saka Bībele?
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Прямо сейчас! Переговоры под давлением: Трамп и Зеленский — что можно и чего нельзя  /№1072/ Швец 1 день назад
    Прямо сейчас! Переговоры под давлением: Трамп и Зеленский — что можно и чего нельзя /№1072/ Швец
    Опубликовано: 1 день назад
  • Satan se saligsprekinge - Ds. Jurgens Prinsloo 9 месяцев назад
    Satan se saligsprekinge - Ds. Jurgens Prinsloo
    Опубликовано: 9 месяцев назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • 30.12.2025 - Теперь выбора нет . Кедми , Хазин , Евстафьев подтверждают 10 часов назад
    30.12.2025 - Теперь выбора нет . Кедми , Хазин , Евстафьев подтверждают
    Опубликовано: 10 часов назад
  • Почему Бог допускает страдания, но не оставляет? 2 дня назад
    Почему Бог допускает страдания, но не оставляет?
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 5 лет назад
    Waarom kry ek swaar? Ps 73 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 лет назад
  • ⚡️ Поражение на условиях Путина? || Резкий разворот по сделке 1 день назад
    ⚡️ Поражение на условиях Путина? || Резкий разворот по сделке
    Опубликовано: 1 день назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5