• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning скачать в хорошем качестве

112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 1 день назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees Lev. 25:23-28; Jer. 32:1-15 Teks: Jer 32:8c,9 Toe het ek gemerk dat dit die woord van die HERE was. Daarop het ek van Hanámeël, die seun van my oom, die stuk grond gekoop wat in Anatot lê, en vir hom die geld afgeweeg: sewentien sikkels silwer. Tema: Voeg die daad by die Woord . Psalms: 118:1,12; 118:13,14; 119:6,7; 98:1,2 Agtergrond tot die preek: Ons kan een van twee dinge doen ... Ons kan sê: Hierdie is net nog ‘n rampjaar ... en al sugtende dieper die moeras insink. ... Of ons kan sê: Hierdie is nog ‘n rampjaar (laat ons maar eerlik wees), maar ... ons is mos almal gedooptes. Ons is mos almal kinders van die belofte. Kom ons plaas hierdie rampjaar in die lig van die jubeljaar ... die jubeljaar wat nog moet kom. 1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers 2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ 3) Ps 118:1,12 en Ps 119:6,7 - GK Krugersdorp 3) Ps 118:13,14 & Ps 98 - GK Centurion Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 1500 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 день назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 день назад
  • #97 – Немцы в шоке от рождественской постановки – Горизонт – Андреас Патц 1 день назад
    #97 – Немцы в шоке от рождественской постановки – Горизонт – Андреас Патц
    Опубликовано: 1 день назад
  • 🎵 Afrikaanse Goue Oue LOF & AANBIDDING 🔥1uur 18min🔥Gospel Treffers Vol 3 🎵 9 дней назад
    🎵 Afrikaanse Goue Oue LOF & AANBIDDING 🔥1uur 18min🔥Gospel Treffers Vol 3 🎵
    Опубликовано: 9 дней назад
  • KSM Erediens I 28 Des. I Geloof is... (Colin Smith) 1 день назад
    KSM Erediens I 28 Des. I Geloof is... (Colin Smith)
    Опубликовано: 1 день назад
  • God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss 2 месяца назад
    God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Vetkoek Paleis Season 6 ep 23 🤣 Full Episodes | Timeless Sitcom Favorite 12 дней назад
    Vetkoek Paleis Season 6 ep 23 🤣 Full Episodes | Timeless Sitcom Favorite
    Опубликовано: 12 дней назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning 13 дней назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 13 дней назад
  • утренний обзор -  28.12.2025. ржя. deaf news. rsl 21 час назад
    утренний обзор - 28.12.2025. ржя. deaf news. rsl
    Опубликовано: 21 час назад
  • Эйсав в народе Яакова. Рав Авраам Хулин Трансляция закончилась 3 дня назад
    Эйсав в народе Яакова. Рав Авраам Хулин
    Опубликовано: Трансляция закончилась 3 дня назад
  • Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023] Трансляция закончилась 2 года назад
    Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 года назад
  • РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1 1 месяц назад
    РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 1 час назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 час назад
  • KERSDAGDIENS 3 дня назад
    KERSDAGDIENS
    Опубликовано: 3 дня назад
  • “Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het” 12 дней назад
    “Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”
    Опубликовано: 12 дней назад
  • ⚡️ Военные обратились к Кремлю || Путин срочно созвал заседание 1 день назад
    ⚡️ Военные обратились к Кремлю || Путин срочно созвал заседание
    Опубликовано: 1 день назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 13 дней назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 13 дней назад
  • Gehoorsaamheid bring onderskeiding (Joh 7:10-17) | Vita Dei 722 11 дней назад
    Gehoorsaamheid bring onderskeiding (Joh 7:10-17) | Vita Dei 722
    Опубликовано: 11 дней назад
  • Скандал вокруг Нетаньягу: что происходит? 20 часов назад
    Скандал вокруг Нетаньягу: что происходит?
    Опубликовано: 20 часов назад
  • Почему Бог допускает страдания, но не оставляет? 1 день назад
    Почему Бог допускает страдания, но не оставляет?
    Опубликовано: 1 день назад
  • Orkney Snork Nie Season 4 Ep 25 🎬 Full Episodes | Iconic SA Family Sitcom Marathon 10 дней назад
    Orkney Snork Nie Season 4 Ep 25 🎬 Full Episodes | Iconic SA Family Sitcom Marathon
    Опубликовано: 10 дней назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5