• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg скачать в хорошем качестве

'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg 1 день назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Dis die HERE se stem. Sy stem is op die groot waters, so maak die engele ons verstaan in die nag toe ons Verlosser gebore word. Daardie stem eis dat Hy geëer sal word! Gee eer aan die HERE , julle hemelinge! Al die engele gee eer aan die HERE! En julle hier op aarde, julle die verloste volk, die verloste volk wat nou vrede mag hê, gee eer aan die HERE! Daar is net een God, net een ware God! Bron: Lees: Luk 2:1-20; Psalm 29 Teks: Luk 2:13 Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ’n welbehae! Ons sal dit ook so kan vertaal: Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde vir die mense in wie God ’n welbehae het Psalm 29: die eerste en die laaste vers: Gee aan die HERE, o hemelinge, gee aan die HERE eer. Die HERE sal sy volk seën met vrede. Tema: Geen stille nag nie. Sang: Ps 89:3,4; 89:6; 89:8,10,11; 68:15,16. Opnamedatum: 2025 12 21 1) Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers 2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s. Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186 Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil tot Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 1 день назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 день назад
  • Igor Grosu a devenit o  copie a lui Candu. 53 минуты назад
    Igor Grosu a devenit o copie a lui Candu.
    Опубликовано: 53 минуты назад
  • KSM Erediens I 28 Des. I Geloof is... (Colin Smith) 1 день назад
    KSM Erediens I 28 Des. I Geloof is... (Colin Smith)
    Опубликовано: 1 день назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 11 часов назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 11 часов назад
  • Die Vredevors bevry vyande van God tot 'n lewe van verheerliking (Luk 2:8-20). Ds. Schalk Strauss. 3 дня назад
    Die Vredevors bevry vyande van God tot 'n lewe van verheerliking (Luk 2:8-20). Ds. Schalk Strauss.
    Опубликовано: 3 дня назад
  • KERSDAGDIENS 4 дня назад
    KERSDAGDIENS
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Zmarła Brigitte Bardot. Krzywda dzieciństwa wpłynęła na całe jej życie 7 часов назад
    Zmarła Brigitte Bardot. Krzywda dzieciństwa wpłynęła na całe jej życie
    Опубликовано: 7 часов назад
  • 🎵 Afrikaanse Goue Oue LOF & AANBIDDING 🔥1uur 18min🔥Gospel Treffers Vol 3 🎵 10 дней назад
    🎵 Afrikaanse Goue Oue LOF & AANBIDDING 🔥1uur 18min🔥Gospel Treffers Vol 3 🎵
    Опубликовано: 10 дней назад
  • 330. Ko par to saka Bībele? 2 дня назад
    330. Ko par to saka Bībele?
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Vetkoek Paleis Season 6 ep 18 🤣 Full Episodes | Heartwarming Comedy Classic 2 недели назад
    Vetkoek Paleis Season 6 ep 18 🤣 Full Episodes | Heartwarming Comedy Classic
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Panic As Coup LOOMS -Generals Call Ramaphosa Government 'MICKEY MOUSE! 1 день назад
    Panic As Coup LOOMS -Generals Call Ramaphosa Government 'MICKEY MOUSE!
    Опубликовано: 1 день назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 8 дней назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 8 дней назад
  • JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE  2025 Трансляция закончилась 5 месяцев назад
    JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 месяцев назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 13 дней назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 13 дней назад
  • Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023] Трансляция закончилась 2 года назад
    Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 года назад
  • “Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het” 12 дней назад
    “Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”
    Опубликовано: 12 дней назад
  • Veroordeling | Nevil Norden 1 месяц назад
    Veroordeling | Nevil Norden
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • The Return of the Lost Tribe of Dan to Israel 2 дня назад
    The Return of the Lost Tribe of Dan to Israel
    Опубликовано: 2 дня назад
  • 28.12.2025 | Рождественский музыкальный вечер (1 часть) | Церковь на Вульке, г. Брест Трансляция закончилась 1 день назад
    28.12.2025 | Рождественский музыкальный вечер (1 часть) | Церковь на Вульке, г. Брест
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 день назад
  • Dinamies | Ds. Christo Heiberg: Die Waarheid oor die Kerk se Afdraai van die Skrif 2 месяца назад
    Dinamies | Ds. Christo Heiberg: Die Waarheid oor die Kerk se Afdraai van die Skrif
    Опубликовано: 2 месяца назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5