• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Hou aan bid! Jes 62 Ds Gustav Opperman GK Colesberg скачать в хорошем качестве

Hou aan bid! Jes 62 Ds Gustav Opperman GK Colesberg 1 год назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Hou aan bid! Jes 62 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Hou aan bid! Jes 62 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Hou aan bid! Jes 62 Ds Gustav Opperman GK Colesberg или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Hou aan bid! Jes 62 Ds Gustav Opperman GK Colesberg в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Hou aan bid! Jes 62 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Besit ons kinders nog die Koninkryk? Is hulle nog erfgename van die ewige lewe? Of is hulle maar net besig om bal te skop tussen die puinhope van Jerusalem? Hulle leer van evolusie. Hulle word voorgestel aan godsdienste. Hulle word ingelyf in die kultuur van menseregte. Stort jou hart uit soos water voor die aangesig van die Here! Gereformeerde ouers, kyk die kinders is honger op die hoek van die strate, honger vir die brood van die lewe! Woordverkondiging: Jes 62, ds Gustav Opperman, GK Colesberg. Wat het oorgebly ? Wat is daar nog om aan vas te hou ? Dis die kerk van vandag, Broeders en Susters, Dis die kerk van vandag! Bron: Prk Jes 62 Lees Jes 62:1-12 Teks 62:6 O Jerusalem, Ek het wagte op jou mure uitgesit wat gedurigdeur die hele dag en die hele nag nie sal swyg nie. o Julle wat die HERE herinner aan sy beloftes--moenie rus nie en laat Hom nie met rus nie, totdat Hy Jerusalem bevestig en maak tot 'n lof op aarde! Tema: Bid vir jerusalem Psalms: 48:1,4,5; 130:1,2; 84:1,2,3; 84:6. Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV. U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand   Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby. Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • Die Herder wat die skape soek Eseg 34 ds G Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Die Herder wat die skape soek Eseg 34 ds G Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • #61. Паслухмяныя жонкі 2 дня назад
    #61. Паслухмяныя жонкі
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Встречи и переговоры: Трамп заявил о полной поддержке Израиля 21 час назад
    Встречи и переговоры: Трамп заявил о полной поддержке Израиля
    Опубликовано: 21 час назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • ყველამ მოუსმინეთ👇წმ. სპირიდონ ტრიმიფუნტელის ხსენება.დეკანოზი კახაბერ გოგოტიშვილი.25.12.2025წ. 5 дней назад
    ყველამ მოუსმინეთ👇წმ. სპირიდონ ტრიმიფუნტელის ხსენება.დეკანოზი კახაბერ გოგოტიშვილი.25.12.2025წ.
    Опубликовано: 5 дней назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Он пришел, чтобы взыскать и спасти погибшее  —  Андрей П  Чумакин (Лук.19:10) 12 дней назад
    Он пришел, чтобы взыскать и спасти погибшее — Андрей П Чумакин (Лук.19:10)
    Опубликовано: 12 дней назад
  • Познаем истину | Урок 1 Страдающий, но не покинутый Богом | Субботняя Школа с Олегом Харламовым 3 дня назад
    Познаем истину | Урок 1 Страдающий, но не покинутый Богом | Субботняя Школа с Олегом Харламовым
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Рождественская музыка — Скрипка и колокольчики. Медленная, умиротворяющая, волшебная музыка. 5 дней назад
    Рождественская музыка — Скрипка и колокольчики. Медленная, умиротворяющая, волшебная музыка.
    Опубликовано: 5 дней назад
  • 2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn. 2 месяца назад
    2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 5 месяцев назад
    Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 месяцев назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Елена Пашарина 27 дек 2025сбб 3 дня назад
    Елена Пашарина 27 дек 2025сбб
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Почему “хорошая жизнь” заканчивается изгнанием? Вайехи | Рав Дов Бер Байтман 3 дня назад
    Почему “хорошая жизнь” заканчивается изгнанием? Вайехи | Рав Дов Бер Байтман
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Sonde van geestelike onvrugbaarheid (Nuttelose hout) Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Eseg15 8 лет назад
    Sonde van geestelike onvrugbaarheid (Nuttelose hout) Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Eseg15
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Ростислав Ищенко. 2026 решит всё: раскол, кризис и новые блоки 13 часов назад
    Ростислав Ищенко. 2026 решит всё: раскол, кризис и новые блоки
    Опубликовано: 13 часов назад
  • Хор. Рождество . Пятидесятники. Баку . Сценка. 2 дня назад
    Хор. Рождество . Пятидесятники. Баку . Сценка.
    Опубликовано: 2 дня назад
  • МАРК ФИНЛИ // ГРЯДУЩИЙ ЗАКОН, КОТОРЫЙ НАКАЖЕТ ТЕХ, КТО СОБЛЮДАЕТ СУББОТУ // 22.11.2025. 3 дня назад
    МАРК ФИНЛИ // ГРЯДУЩИЙ ЗАКОН, КОТОРЫЙ НАКАЖЕТ ТЕХ, КТО СОБЛЮДАЕТ СУББОТУ // 22.11.2025.
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Пусть Бог сражается за вас | Мощная христианская проповедь в стиле Билли Грэма о вере и победе 8 часов назад
    Пусть Бог сражается за вас | Мощная христианская проповедь в стиле Билли Грэма о вере и победе
    Опубликовано: 8 часов назад
  • РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1 1 месяц назад
    РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1
    Опубликовано: 1 месяц назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5