У нас вы можете посмотреть бесплатно RSA het Meeste Raswette ter Wêreld! | 14 Nov 2025 | Politieke Oorsig или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Welkom by hierdie week se Politieke Oorsig saam met Prof. Theo Venter van die NWU - North-West University, waar ons die belangrikste politieke ontwikkelings van die week uitlig. 👉 Op die agenda hierdie week: • Die G20-beraad, waar verskeie wêreldleiers nié gaan opdaag nie — het die G20 sy glans verloor? • Afriforum se banier wat in Johannesburg verwyder is, waarin beweer word dat Suid-Afrika die land met die meeste raswette ter wêreld is. Steek daar waarheid hierin? • Die NPA onder druk by die Mahlanga-kommissie — hoekom funksioneer ons howe nie soos hulle moet nie? • Willie Aucamp as nuwe minister — watter impak kan dit op die jagbedryf hê? • ’n Styging in buitelandse grondaankope — wat kan dit vir Landbou en grondbesit beteken? 📲 Bly ingelig: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #Politiek #suidafrika #g20summit2025 #nwupotchefstroom #proftheoventer #LandbouSA #raswette #NPA #willieaucamp #jagbedryf #Afriforum #grondkwessies #AMTInsights #johnnyvandermerwe