• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Genade kan verspeel word Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Voorbereiding Nagmaalreeks 15a скачать в хорошем качестве

Genade kan verspeel word Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Voorbereiding Nagmaalreeks 15a 2 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Genade kan verspeel word Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Voorbereiding Nagmaalreeks 15a
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Genade kan verspeel word Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Voorbereiding Nagmaalreeks 15a в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Genade kan verspeel word Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Voorbereiding Nagmaalreeks 15a или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Genade kan verspeel word Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Voorbereiding Nagmaalreeks 15a в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Genade kan verspeel word Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Voorbereiding Nagmaalreeks 15a

Hoeveel kosbare tyd word daar nie met huisbesoek verspeel nie? Geselsies oor beurtkrag. Saam kla oor die verval in die land. Soms word die rugby, of die afgelope Sondag se Comrades-maraton bespreek, of die reën, of die oes, wat ookal. Ditjies en datjies, terwyl die hartsvraag, die gewentensvraag afgeskeep word en dikwels selfs uitstaande bly. Terwyl die lidmaat eerder moes hoor: Broeder, suster, hoe gaan dit met jou in hierdie wedloop? Woordverkondiging: Hebr 12, ds Gustav Opperman, Voorbereiding, GK Innesdal. Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 860 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. Intro Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za info@ico.org.za Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library. With thanks and appreciation: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 850 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • Om by die HERE te wees! Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Nagmaalreeks 15b @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Om by die HERE te wees! Hebr 12 Ds Gustav Opperman GK Innesdal Nagmaalreeks 15b @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • 113) Niemand nader as Jesus (Volledige Erediens: Luk 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    113) Niemand nader as Jesus (Volledige Erediens: Luk 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Hoe goed zou het zijn als de Einsteintelescoop in ons land wordt gebouwd? 1 час назад
    Hoe goed zou het zijn als de Einsteintelescoop in ons land wordt gebouwd?
    Опубликовано: 1 час назад
  • Госці ў студыі. 2 дня назад
    Госці ў студыі. "Жніво" Аляксея Білецкага
    Опубликовано: 2 дня назад
  • Maak onderskeid! Ds Gustav Opperman Levitikus 10 gasprediker GK Heilbron @WoordeuitsyWoning 3 года назад
    Maak onderskeid! Ds Gustav Opperman Levitikus 10 gasprediker GK Heilbron @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 года назад
  • Die ewige en vermeerderende heerskappy van die Messias-koning (Jesaja 9 : 1-6). Ds. Schalk Strauss. 2 недели назад
    Die ewige en vermeerderende heerskappy van die Messias-koning (Jesaja 9 : 1-6). Ds. Schalk Strauss.
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Hoe kry ons kerkmense betrokke? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Luk 5 4 года назад
    Hoe kry ons kerkmense betrokke? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Luk 5
    Опубликовано: 4 года назад
  • Moenie die Kerk afskryf! Miga 5 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 11 месяцев назад
    Moenie die Kerk afskryf! Miga 5 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 11 месяцев назад
  • Конец карьеры генерала Ахмедова. Военный обзор Юрия Фёдорова 1 день назад
    Конец карьеры генерала Ахмедова. Военный обзор Юрия Фёдорова
    Опубликовано: 1 день назад
  • Почему Трамп в последний момент отменил удар по Ирану 21 час назад
    Почему Трамп в последний момент отменил удар по Ирану
    Опубликовано: 21 час назад
  • Wat sien ons vandag? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Op 5 3 года назад
    Wat sien ons vandag? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Op 5
    Опубликовано: 3 года назад
  • Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 5 дней назад
    Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 5 дней назад
  • Вашингтон решает: Украина и Гренландия — новые форпосты безопасности Запада /№1079/ Юрий Швец 1 день назад
    Вашингтон решает: Украина и Гренландия — новые форпосты безопасности Запада /№1079/ Юрий Швец
    Опубликовано: 1 день назад
  • South African Steam 2 (1997/1999) - Springfontein - Rosmead - Lootsberg - Kliplaat - Oudtshoorn 3 года назад
    South African Steam 2 (1997/1999) - Springfontein - Rosmead - Lootsberg - Kliplaat - Oudtshoorn
    Опубликовано: 3 года назад
  • Impuls vom 12. Januar 2026: 2. Chronik 14,10 4 дня назад
    Impuls vom 12. Januar 2026: 2. Chronik 14,10
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Wat kan die regverdige doen te midde van chaos? God sien! Ds Gustav Opperman Ps 11 7 лет назад
    Wat kan die regverdige doen te midde van chaos? God sien! Ds Gustav Opperman Ps 11
    Опубликовано: 7 лет назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 3 недели назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 недели назад
  • Prophetic Warfare Harp Instrumental/ALONE WITH THE HOLY SPIRIT/Background Prayer Music 1 день назад
    Prophetic Warfare Harp Instrumental/ALONE WITH THE HOLY SPIRIT/Background Prayer Music
    Опубликовано: 1 день назад
  • Die Taal wat ek praat Jes 9 Ds Gustav Opperman GK Bloemburg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Die Taal wat ek praat Jes 9 Ds Gustav Opperman GK Bloemburg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5