У нас вы можете посмотреть бесплатно Prontuit: Verslawing - Segment 1, 29 Januarie 2018 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Prontuit: Verslawing - Segment 1, 29 Januarie 2018 Daar is byna niks in die wêreld waaraan ‘n mens nie verslaaf kan raak nie – ons almal weet van alkohol, dwelms, dobbel en medisyne. Deesdae raak mense ook toenemend verslaaf aan speletjies, of te wel gaming, en sosiale media soos Facebook en Whatsapp. Suid-Afrika is volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie een van die mees verslaafde nasies in die wêreld. Die Prontuitspan het met verslaafdes gaan gesels oor hul pad met verslawing. Ons het ook met terapeute wat verslaafdes bystaan, gesels. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: / kyknettv Like kykNET op Facebook: / kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!