• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning скачать в хорошем качестве

Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 4 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Wat is die doel van die graf? Het ons die graf vandag nog nodig? Die grawe van grafte en die onderhouding daarvan het deesdae so ‘n beslommernis geword. Woordverkondiging Luk 23:50-24:13 asook Markus 16:9-14, ds Gustav Opperman, GK Matlabas. Besoek ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning vir meer as 530 preke, Bybelstudies en videoreekse. So is dit dan ook mode onder westerlinge vandag om die as van hulle geliefdes in die see te gooi. Baie moderne kerkgangers vind deesdae ook al meer verskoning om oupa en ouma se liggame te laat verbrand … en dan hulle self te troos deur die as in een of ander gedenkmuur te laat inmessel. Waarom dan nog die graf? Daar is 'n paar Bybelse redes hoekom die graf vir die gelowige belangrik is … Daar is veral een belangrike rede hoekom ons 'n graf inderdaad nodig het … Hierdie rede kom duidelik in die gebeure rondom die graf van die Here Jesus na vore. Toe Petrus neerbuk, sien hy die doeke alleen lê … Bron: Luk 23:50-24:13 asook Markus 16:9-14 Die graf as kleedkamer Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas Woorde uit sy Woning 2021 02 14 Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening! Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning 1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf [email protected] Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by [email protected]. 2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons poslys by [email protected] (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.) 3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik. 4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges. 5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: [email protected] 6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in! 7) Ons gemeente is 102 jaar oud. Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank. Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Musiek gebruik in hierdie video: Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Ps 65 & Ps 144 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers

Comments
  • Hoe kry ons kerkmense betrokke? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Luk 5 4 года назад
    Hoe kry ons kerkmense betrokke? Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Luk 5
    Опубликовано: 4 года назад
  • Gelowiges word gesif Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 3 года назад
    Gelowiges word gesif Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 3 года назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 4 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 4 дня назад
  • ❗ 4 МИНУТЫ НАЗАД! МОЩНЫЙ РАЗГРОМ В БЕЛАРУСИ! ЛИКВИДАЦИЯ ОРЕШНИКА!? ПУТИН НЕ ВЫДЕРЖАЛ!  — Латушко 11 часов назад
    ❗ 4 МИНУТЫ НАЗАД! МОЩНЫЙ РАЗГРОМ В БЕЛАРУСИ! ЛИКВИДАЦИЯ ОРЕШНИКА!? ПУТИН НЕ ВЫДЕРЖАЛ! — Латушко
    Опубликовано: 11 часов назад
  • Hoekom sal ons so min sê! Luk 1 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 6 месяцев назад
    Hoekom sal ons so min sê! Luk 1 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 6 месяцев назад
  • Maranata!  |  Uit die Woord - Digitaal. 10 месяцев назад
    Maranata! | Uit die Woord - Digitaal.
    Опубликовано: 10 месяцев назад
  • Wat maak ons met die geweld? Ds G Opperman Troosreeks uit die Psalms#50  HK 40  Ps 5 Sesde Gebod 5 лет назад
    Wat maak ons met die geweld? Ds G Opperman Troosreeks uit die Psalms#50 HK 40 Ps 5 Sesde Gebod
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Die HERE sal voorsien Gen 22 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 2 года назад
    Die HERE sal voorsien Gen 22 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 года назад
  • Hou aan roep! Ps 130 Luk 11 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Hou aan roep! Ps 130 Luk 11 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • Die Doodsengel gaan verby Eks 12 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 22b @WoordeuitsyWoning​ 9 месяцев назад
    Die Doodsengel gaan verby Eks 12 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 22b @WoordeuitsyWoning​
    Опубликовано: 9 месяцев назад
  • Hy is altyd beskikbaar Luk 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 1 месяц назад
    Hy is altyd beskikbaar Luk 8 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • Tomaso Albinoni | The Best Baroque Concertos For Oboe & Strings 1 год назад
    Tomaso Albinoni | The Best Baroque Concertos For Oboe & Strings
    Опубликовано: 1 год назад
  • Top 50 Christmas Songs of All Time 🎄 Best Christmas Music Playlist 2 недели назад
    Top 50 Christmas Songs of All Time 🎄 Best Christmas Music Playlist
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Die fondamente is omgekeer!  Wat nou? Ps 11 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 3 месяца назад
    Die fondamente is omgekeer! Wat nou? Ps 11 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • 1 Miljoen red SA? Waar is julle geloof? Luk 8 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning 8 лет назад
    1 Miljoen red SA? Waar is julle geloof? Luk 8 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 1 'n Reisverhaal @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 11 дней назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 11 дней назад
  • Somalijscy piraci zaatakowali zły statek - rosyjska zemsta była bezlitosna! Marszałek Szaposznikow 1 день назад
    Somalijscy piraci zaatakowali zły statek - rosyjska zemsta była bezlitosna! Marszałek Szaposznikow
    Опубликовано: 1 день назад
  • Jou grafsteen - Henco Kruger 5 лет назад
    Jou grafsteen - Henco Kruger
    Опубликовано: 5 лет назад
  • 108) Maak onderskeid (Volledige Erediens: Lev 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 3 недели назад
    108) Maak onderskeid (Volledige Erediens: Lev 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 недели назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5