У нас вы можете посмотреть бесплатно S1E3 Pornografie – Die stille vernietiger или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Pornografie is een van die grootste, maar stilste struikelblokke in vandag se verhoudings en huwelike. In hierdie episode praat ons eerlik en sonder veroordeling oor hoe pornografie jou menswees, jou identiteit en jou verhoudings kan opmors. Ons kyk na: Wat die Bybel sê oor wellus en seksuele reinheid Hoekom pornografie so verslawend is Die impak daarvan op intimiteit, vertroue en huwelike En die hoop, genesing en vryheid wat God vir ons belowe Hierdie gesprek is nie bedoel om skuld te bring nie, maar lig. Nie om te breek nie, maar om te herstel. As jy of iemand wat jy ken hiermee worstel, weet dit: jy is nie alleen nie, en daar is ’n beter pad vorentoe.