У нас вы можете посмотреть бесплатно S1E1: Liefde is ons taal en Geloof is ons styl или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In hierdie eerste episode deel Daandré en Marisca die hart en visie agter die podcast — hoekom dit begin het, wat dit vir hulle beteken, en hoe hulle glo dat God se plan vir liefde en verhoudings steeds die beste plan is, selfs in vandag se moderne wêreld. Hulle gesels eerlik oor hul eie reis, die uitdagings van verhoudings in ’n tyd waar wêreldse standaarde dikwels sterker klink as God se stem, en hoekom dit so belangrik is om Geloof jou styl te maak. Daandré en Marisca nooi jou ook uit om deel te word van die gesprek! Stuur vir hulle jou vrae oor dating, liefde en geloof – dinge waaroor jy wonder, sukkel of meer leiding oor soek. Jou vraag kan dalk die inspirasie wees vir ’n volgende episode! Want hierdie podcast gaan oor egte liefde, eerlike gesprekke, en ’n lewe wat wys: Liefde is ons taal, en Geloof is ons styl.