У нас вы можете посмотреть бесплатно Springbokspan: Slim plan of waagstuk wat kan skeefloop? или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die nuwe Raakvat Rugby episode delf in die Springbokke se ietwat ongewone span vir die Italië toets, iets wat perfek inpas by Rassie se groter plan vir die vyf wedstryde toer met die reuse Ierland toets wat naderkom. MW Welman en Arrie Hoogaard praat oor die jong Hooker en Moodie middelveld, die vasbyt wat die Bokke teen die Franse gewys het, Namibië se skok om nie vir die Wêreldbeker te kwalifiseer nie vir die eerste keer in byna dertig jaar en die Bulle se groot kontrakbewegings wat wys hulle bou ernstig vir die toekoms. Ons sluit af met ’n blik op All Blacks teen Engeland en hoekom daar dalk iets onverwags wag. Springbokspan: Slim plan of waagstuk wat kan skeefloop?