У нас вы можете посмотреть бесплатно Dogters Verloor Albei Ouers | Jou Mense My Mense или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die 2 dogters verloor albei ouers in dieselfde jaar. Eliana (14) en Carniela (10) het albei ouers in dieselfde jaar aan die dood afgestaan. Fiona (Ma) aan ‘n langstaande lewersiekte in Maart en Albert (Pa) aan kanker in September. Die twee uiters talentvolle dogters, woon nou by hulle voog, Jaco Goeman. Hy is ook die broer van Albert, Eliana en Carniela se oorlede pa. Hy het homself reeds begin voorberei vir aftrede toe hierdie tragedie tref. Skielik het hy twee pragtige dogters. Twee pragtige dogters waarvoor hy moet sorg, skoolfonds betaal en in liefde voorsien. Jaco ontvang bietjie hulp van sy suster in Nederland, asook by een van die kerkgemeentes waar sy broer die pastore opgelei het en die kerk help stig het. Jaco, Eliana en Carniela het by Die GROOT Trek kom kuier. Om aan te teken by ons YouTube kanaal, klik hier: / @grootfmtv Chapters 0:00 Intro 0:23 Die gesin 1:05 2 nuwe dogters 2:32 Wat is julle grootste droom? 3:22 Bernice West – Lyfie 6:35 Grootste uitdagings 8:39 Laerskool Elarduspark skenking 10:16 Oh happy day 11:40 Studio opnames 12:37 Bid vir wysheid #Help #Charity #Donation