• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Haat teen die kerk Ps 129 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudiereeks: God se Liedere скачать в хорошем качестве

Haat teen die kerk Ps 129 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudiereeks: God se Liedere 1 год назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Haat teen die kerk Ps 129 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudiereeks: God se Liedere
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Haat teen die kerk Ps 129 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudiereeks: God se Liedere в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Haat teen die kerk Ps 129 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudiereeks: God se Liedere или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Haat teen die kerk Ps 129 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudiereeks: God se Liedere в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Haat teen die kerk Ps 129 Ds Gustav Opperman Ps Bybelstudiereeks: God se Liedere

Die heidendom wat dring en dryf en die volke wat opstaan en sê: Kom ons gooi God se bande van ons af! Dis die boodskap van Ps 2 en nou sien ons weereens kom dit hier na vore in Ps 129, hierdie aktiewe haat teenoor God se Gesalfde wat gedeflekteer word na God se Bruid, na God se kinders. Volg die Psalm Bybelstudiereeks: God se Liedere Woensdag. Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word. Bron: Psalm 129 Opnamedatum: 2019 05 27 Music used in this video: 1) Intro: Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel   Overture Sangers: Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt). Overture Musikante: Henning Dafel - Klavier, Cathy Dafel - Altviool, Liza Cloete (neé Smit) – Viool Wieke de Wet – Harp Louisa van der Walt – Orrel Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video: Met dank en erkenning: Ps 129:1 Glorieryke Psalms www.ico.org.za [email protected] Tel: 0824914965/ 012 332 0336 Orrelis: Harry Jonkers Outro Music: Opus One Creative Commons Attribution 4.0 Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/... Artist: http://audionautix.com/ Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang. Kontakbesonderhede: Webblad: woordeuitsywoning.com YouTube: @woordeuitsywoning Gustav: +845034886 eposadres: [email protected] Ina: +836502186 eposadres: [email protected] Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer. Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria. Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering. Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang. Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op [email protected] Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak: Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Indien u ‘n bydrae wil maak spesifiek tot die reeks: Onse Kategismus vir Kinders: Woorde uit sy Woning Pty Ltd FNB Business Account Tjekrekening Rekeningnommer: 62874370952 Bankkode: 260346 Swift kode: FIRNZAJJ Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons projek: Onse Kategismus vir Kinders. Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: [email protected] Ons sal u graag wil bedank.

Comments
  • Wag op God se genade Ps 130 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    Wag op God se genade Ps 130 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie: God se Liedere @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад
  • 'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning 3 дня назад
    'n Koning is gebore! Luk 2, Ps 29 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Новости Израиля. СРОЧНО! ЭТО НЕ ОСТАНОВИТЬ! №1171. Радио Наария #израиль #новости #news 4 часа назад
    Новости Израиля. СРОЧНО! ЭТО НЕ ОСТАНОВИТЬ! №1171. Радио Наария #израиль #новости #news
    Опубликовано: 4 часа назад
  • Путин объявил о победе / Конец спецоперации / Судьба оккупированных земель / Итоги 2025 4 часа назад
    Путин объявил о победе / Конец спецоперации / Судьба оккупированных земель / Итоги 2025
    Опубликовано: 4 часа назад
  • 2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn. 2 месяца назад
    2 Tessalonisense 2:3. Die wegraping is 'n versinsel! Dr Malan van Rhyn.
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Zeichnis von Peter & Jakob Ens - Belize - Plautdietsch 3 дня назад
    Zeichnis von Peter & Jakob Ens - Belize - Plautdietsch
    Опубликовано: 3 дня назад
  • Новая подлость для Бабарико: в чем дело / Лукашенко подписал важный документ: подробности 15 часов назад
    Новая подлость для Бабарико: в чем дело / Лукашенко подписал важный документ: подробности
    Опубликовано: 15 часов назад
  • РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1 1 месяц назад
    РОЖДЕСТВО 25 - СБОРНИК ПЕСЕН №-1
    Опубликовано: 1 месяц назад
  • God se kinders erf die aarde Mat 6 Ds G Opperman GK Steynsburg@WoordeuitsyWoning 11 месяцев назад
    God se kinders erf die aarde Mat 6 Ds G Opperman GK Steynsburg@WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 11 месяцев назад
  • 330. Ko par to saka Bībele? 4 дня назад
    330. Ko par to saka Bībele?
    Опубликовано: 4 дня назад
  • Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning 2 недели назад
    Oom Paul kom Huis toe Deel 2 'n Tuiskoms @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 недели назад
  • Удар по Могилёву? / Шокирующее заявление президента / BYстро.NEWS 13 часов назад
    Удар по Могилёву? / Шокирующее заявление президента / BYстро.NEWS
    Опубликовано: 13 часов назад
  • Челябинск - ежедневное служение 23 часа назад
    Челябинск - ежедневное служение
    Опубликовано: 23 часа назад
  • God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 10 дней назад
    God hoor ons gebede Ds Gustav Opperman (Luk 1 Op 8) GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 10 дней назад
  • God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss 2 месяца назад
    God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss
    Опубликовано: 2 месяца назад
  • Процвітаюча Україна! ВНЗ Олександр Андрусишин. 2 часа назад
    Процвітаюча Україна! ВНЗ Олександр Андрусишин.
    Опубликовано: 2 часа назад
  • 111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning 2 дня назад
    111) 'n Koning is gebore! (Volledige Erediens: Luk 2 Ps 29) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 2 дня назад
  • РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь 6 дней назад
    РОЖДЕСТВО МЕССИИ | Проповедь
    Опубликовано: 6 дней назад
  • Ewige Lig Livestream 10 Uur Diens Трансляция закончилась 2 дня назад
    Ewige Lig Livestream 10 Uur Diens
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 дня назад
  • God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning 1 год назад
    God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    Опубликовано: 1 год назад

Контактный email для правообладателей: [email protected] © 2017 - 2025

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5