• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Onthou om te onthou. Venster na die toekoms | Erediens, 04 Oktober 2020 скачать в хорошем качестве

Onthou om te onthou. Venster na die toekoms | Erediens, 04 Oktober 2020 Трансляция закончилась 5 лет назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Onthou om te onthou. Venster na die toekoms | Erediens, 04 Oktober 2020
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Onthou om te onthou. Venster na die toekoms | Erediens, 04 Oktober 2020 в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Onthou om te onthou. Venster na die toekoms | Erediens, 04 Oktober 2020 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Onthou om te onthou. Venster na die toekoms | Erediens, 04 Oktober 2020 в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Onthou om te onthou. Venster na die toekoms | Erediens, 04 Oktober 2020

Dankie dat jy inskakel by ons aanlyn diens. Raak deel van ons Telegram groep: https://qrco.de/kgtelegram Volg ons dienste op Kruiskyk: https://kruiskyk.tv/ Luister na ons dienste op "podcast": Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/za/podcast... Spotify: https://open.spotify.com/show/1NqUjGj... Kompas Gemeente se ander Bedieninge op YouTube: Ontdekkers - Kompas Gemeente (3-8 jaar) Een Rigting - Kompas Gemeente (9-12 jaar) Toegee (13-18 jaar) Onbeperk (jong volwassenes) JY KAN KONTAK MAAK BY: 13-18 jaar: Tommie Arpin - 0823426245 / tommie@kg.org.za 19-27 jaar: Jonathan Müller - 0646586636 / jonathan@kg.org.za 28-36 jaar: Edohan Burger - 0845700669 / edohan@kg.org.za 37-47 jaar: Darius van der Schyf - 0728228267 / darius@kg.org.za 48-57 jaar: Nico van As - 0829733895 / nico@kg.org.za 58 jaar en ouer: Koos Jooste - 0842777770 / koos@kg.org.za Marius Malan: marius@kg.org.za Riaan Pelser: 082 775 7147 / riaan@kg.org.za Gebedsversoeke - navrae@kg.org.za PREEKNOTA: 1. Onthou jy nog? 2. Twee wonderwerke wat Jesus gebruik het waar daar mense was Markus 6:34-44 (NLV) 34Toe Jesus uit die skuit klim en die groot klomp mense sien, het Hy ’n diep deernis vir hulle gevoel, want hulle was soos skape sonder ’n wagter. Daarom het Hy hulle uitvoerig begin onderrig. 35Toe dit alreeds laatmiddag begin word, kom sê sy dissipels vir Jesus: ”Dis ’n verlate plek hierdie en kyk hoe laat is dit al. 36Stuur die mense weg sodat hulle op die omliggende plase en in die dorpies iets kan gaan koop om te eet.”37Hierop antwoord Jesus: ”Gee julle vir hulle kos.” Hulle sê toe vir Hom: ”Dit sal ’n yslike bedrag kos om brood te gaan koop om vir hulle te ete te gee!” 38Hy sê toe vir hulle: ”Hoeveel brood het julle? Gaan vind uit.”Toe hulle dit vasgestel het, sê hulle: ”Vyf brode en twee visse.” 39Daarna sê Jesus vir die mense om groepe te vorm en op die groen gras te gaan sit. 40Hulle het toe in groepe van 100 en 50 gaan sit. 41Jesus het die vyf brode en die twee visse gevat, na die hemel toe opgekyk en God gevra om die kos te seën. Toe breek Hy die brood en gee dit vir sy dissipels om aan die mense voor te sit. Hy het ook die twee visse onder almal verdeel. 42Hulle het almal geëet totdat hulle genoeg gehad het. 43Later het hulle twaalf mandjies vol oorskietbrood en -vis opgetel. 44’n Volle 5 000 mans het van daardie vyf brode geëet! Markus 8:1-10 (NLV) 1Ongeveer dieselfde tyd was daar weer ’n groot menigte mense by Jesus. Omdat hulle nie kos gehad het nie, het Jesus sy dissipels nadergeroep met die woorde: 2”Ek is baie jammer vir hierdie mense, want hulle is nou al drie dae by My en het niks om te eet nie. 3As Ek hulle met leë mae huis toe stuur, gaan hulle langs die pad van honger doodgaan. Party van hulle kom ook nog van ver af.”4Sy dissipels antwoord Hom toe: ”Hoe op aarde sal ons in hierdie verlate wêreld kos kry vir al hierdie mense?”5”Hoeveel brode het julle?” het Hy gevra. ”Sewe,” was hulle antwoord. 6Hy sê toe almal moet op die grond gaan sit. Daarop neem Jesus die sewe brode, dank God daarvoor, breek dit en gee dit aan sy dissipels, wat dit weer onder die skare uitdeel. 7Hulle het ook ’n paar vissies gehad. Nadat Jesus die seën oor die vissies uitgespreek het, het Hy gesê dat dit ook uitgedeel moes word. 8Hulle het geëet totdat hulle versadig was. Van die oorskiet van die brood het hulle nog sewe mandjies vol opgetel. 9Daar was omtrent 4 000 mense. Daarna het Hy hulle huis toe gestuur. 10Toe het Hy dadelik saam met sy dissipels in die boot geklim en die see oorgesteek na die omgewing van Dalmanuta. 3. Wat is die effek as ons net deur die venster na die toekoms staar? 4. Wat is dit wat jou keer om te onthou? a) Jou omstandighede Markus 6:45-52 (NLV) 45Dadelik hierna het Jesus sy dissipels aangesê om weer in die skuit te klim en solank voor Hom uit na die oorkant, na Betsaida toe, te vaar terwyl Hy self die skare huis toe stuur. 46Daarna het Hy alleen teen die berg op gegaan om te bid. 47Later die nag was die skuit al ver weg die see in en Hy was alleen op die land. 48Hy sien toe hoe swaar hulle aan die roei was, want die wind was teen hulle. Kort voor dagbreek die volgende oggend kom Jesus op die see na hulle toe aangeloop. Hy wou by hulle verbygaan. 49Toe hulle Hom so op die see sien loop, het hulle hard begin skree, want hulle het gedink dis ’n spook. 50Hulle was almal verskrik toe hulle Hom sien. Maar Jesus het hulle dadelik gerusgestel en gesê: ”Toemaar, moet julle nie ontstel nie. Dit is Ek.” 51Hy het toe by hulle in die skuit geklim en die wind het gaan lê. Hulle was baie verbaas oor wat hulle beleef het. 52Selfs ná die broodwonder het hulle nog nie begryp wie Hy werklik was nie; daarvoor was daar nog te veel weerstand in hulle harte. b) Jou geloof Markus 8:14-21 (NLV) 14Die dissipels het vergeet om brood te koop. Hulle het net een brood by hulle in die skuit gehad. 15Jesus waarsku hulle toe: ”Wees baie versigtig vir die suurdeeg van die Fariseërs en Herodes.” 16Hulle het toe onder mekaar geargumenteer: ”Hy sê

Comments
  • Hart Werk - Wanneer 'n hart koud word Трансляция закончилась 2 дня назад
    Hart Werk - Wanneer 'n hart koud word
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 дня назад
  • Северная Калифорния 2025 | #2 Сообщение второе 1 день назад
    Северная Калифорния 2025 | #2 Сообщение второе
    Опубликовано: 1 день назад
  • Springfield Community Church Трансляция закончилась 1 день назад
    Springfield Community Church
    Опубликовано: Трансляция закончилась 1 день назад
  • Переполох в Кремле:: СВР пугает “ядерной Украиной” /№1099/ Юрий Швец 3 часа назад
    Переполох в Кремле:: СВР пугает “ядерной Украиной” /№1099/ Юрий Швец
    Опубликовано: 3 часа назад
  • Ongetemde - Jesus | Erediens, 7 Februarie 2021 Трансляция закончилась 5 лет назад
    Ongetemde - Jesus | Erediens, 7 Februarie 2021
    Опубликовано: Трансляция закончилась 5 лет назад
  • Конференция 22.02.2026 Трансляция закончилась 2 дня назад
    Конференция 22.02.2026
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 дня назад
  • Jak Epstein wpływał na światową NAUKE? 7 часов назад
    Jak Epstein wpływał na światową NAUKE?
    Опубликовано: 7 часов назад
  • 5 Produktów, Które Niszczą Nerki — To Nie  Sól Ani Białko 1 день назад
    5 Produktów, Które Niszczą Nerki — To Nie Sól Ani Białko
    Опубликовано: 1 день назад
  • Te skecze przejdą do historii! - Kabaret Moralnego Niepokoju - Wielki Test o Historii i Skojarzenia 1 день назад
    Te skecze przejdą do historii! - Kabaret Moralnego Niepokoju - Wielki Test o Historii i Skojarzenia
    Опубликовано: 1 день назад
  • Понимание GD&T 3 года назад
    Понимание GD&T
    Опубликовано: 3 года назад
  • Magazyn Anity Gargas: Co pan ukrywa, panie Czarzasty? 5 часов назад
    Magazyn Anity Gargas: Co pan ukrywa, panie Czarzasty?
    Опубликовано: 5 часов назад
  • Vectors - GCSE Higher Maths 1 год назад
    Vectors - GCSE Higher Maths
    Опубликовано: 1 год назад
  • Onthou om te onthou - Monumente | Erediens, 11 Oktober 2020 5 лет назад
    Onthou om te onthou - Monumente | Erediens, 11 Oktober 2020
    Опубликовано: 5 лет назад
  • ROSJA - 194 NARODY I WOJNA NA UKRAINIE. JAK PUTIN EKSPLOATUJE PROWINCJĘ 7 часов назад
    ROSJA - 194 NARODY I WOJNA NA UKRAINIE. JAK PUTIN EKSPLOATUJE PROWINCJĘ
    Опубликовано: 7 часов назад
  • Hart werk - Liefde is nie genoeg nie Трансляция закончилась 9 дней назад
    Hart werk - Liefde is nie genoeg nie
    Опубликовано: Трансляция закончилась 9 дней назад
  • Woda zamarza w 1 день назад
    Woda zamarza w "NIEWŁAŚCIWY" sposób — to ZNISZCZY twoją intuicję (Feynman to wyjaśnił)
    Опубликовано: 1 день назад
  • POŁKNĄ WŁASNE JĘZYKI?! Sędzia Pawełczyk o wielkiej mistyfikacji w KRS | Miłosz Kłeczek Zaprasza 6 часов назад
    POŁKNĄ WŁASNE JĘZYKI?! Sędzia Pawełczyk o wielkiej mistyfikacji w KRS | Miłosz Kłeczek Zaprasza
    Опубликовано: 6 часов назад
  • Inwazja na Rosję 1812r. Po co Polacy ginęli za Napoleona? | #HISTORIA BEZ TABU 3 месяца назад
    Inwazja na Rosję 1812r. Po co Polacy ginęli za Napoleona? | #HISTORIA BEZ TABU
    Опубликовано: 3 месяца назад
  • Marek Budzisz - Cztery lata wojennego impasu 6 часов назад
    Marek Budzisz - Cztery lata wojennego impasu
    Опубликовано: 6 часов назад
  • Nodod savus jautājumus Dievam | Erlands Zaluckis | 22.02.2026 Трансляция закончилась 2 дня назад
    Nodod savus jautājumus Dievam | Erlands Zaluckis | 22.02.2026
    Опубликовано: Трансляция закончилась 2 дня назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5