У нас вы можете посмотреть бесплатно ‘Net nog enetjie’ | Die polisie ry zama-zama’s se medikasie aan | Ep. 23 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
In hierdie week se episode van Net nog enetjie gesels Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die myn-sage wat tans uitspeel in Stilfontein. Daar is honderde (moontlik duisende) onwettige myners wat nou ondergronds vassit. Moet ʼn mens vir hulle jammer voel? Is dit reg dat misdadigers nou vereis dat die polisie kos en medikasie vir hulle moet aanry? Wat is fout met Suid-Afrika se ekonomie dat hulle in die eerste plek só desperaat was om onwettig te myn? 00:00 Inleiding 01:36 Hoe moet ons dink oor die mynmense? 18:38 Pretoria Girls High gaan hof toe 30:36 Spaza-winkels in Gauteng geteiken 41:01 Luisteraarsvraag: MK se toekoms in die politiek