У нас вы можете посмотреть бесплатно 🌍 Impak van Oorlog op Graanpryse | Graanoorsig – 3 Maart 2026 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Van Iran tot in die Oos-Vrystaat — wêreldwye onsekerheid begin nou duidelik deurwerk na ons plaashek toe. Wat beteken die huidige konflik vir mielie-, koring- en sojaboonpryse? En hoe behoort produsente hulself te posisioneer in hierdie wisselvallige mark? In hierdie week se John Deere Graanmarkoorsig ontleed ons die jongste internasionale gebeure en die moontlike impak op Suid-Afrikaanse graanpryse. 00:00 Inleiding 00:27 Markte 01:56 Impak van oorlog op pryse 03:49 Oesskatting 06:20 Situasie in VSA 06:45 Fondse se posisies 👉 Los gerus jou kommentaar hieronder: Hoe dink jy gaan hierdie gebeure ons plaaslike pryse beïnvloed? Met trots aangebied deur John Deere en Zimmatic by Lindsay 🎥 Teken in en maak seker jy mis nie belangrike markbewegings nie: https://linktr.ee/amtrendsplatforms?s... #graanmark #graanpryse #landbou #salandbou #mielies #koring #sojabone #johndeere #zimmatic #amt #markoorsig #landbouekonomie