У нас вы можете посмотреть бесплатно Ryk Kleinhans - Janie (Official Music Video) или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Official Music Video for "Janie" by Ryk Kleinhans. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/Janie Follow Ryk Kleinhans on Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?... Instagram - https://www.instagram.com/rykkleinhan... TikTok - https://www.tiktok.com/@rykkleinhans?... DOP/Editor/Colour grading - Stephan van Huyssteen Janie - Lirieke Daar’s ‘n meisie in my hart Wat hom raak kan vat Sy maak die manne mal Met die perfekte lag Haar oë is diamante, haar hare goud maar haar ja is die skaarste Een in haar soort Want almal hang weer aan haar lippe Sy vang jou in haar ritme Van elke woord Want nog een soos sy is skaars Haar naam gehoor En ek gaan myself verloor in haar lag Want Janie sê nie ja nie En ek kan nie help om vir haar te val Gaan nie ophou vra nie Jy sê nie ja nie Want daai dimpels het my omkant gevang Want jy weet elke woord uit haar mond, wil ek nog ‘n sekond Aan haar lippe hang Want Janie sê nie ja nie (Want Janie sê nie ja nie) Daar’s ’n meisie in my kop Wat my hart laat klop As jy dink jy kom nader Knip sy jou kort Sy verdien die hele aarde Sy weet dit goed Is my kans dalk groter Want soort soek Soort Want almal hang weer aan haar lippe Sy vang jou in haar ritme van elke woord Want nog een soos sy is skaars Haar naam gehoor En ek gaan myself verloor in haar lag Want Janie sê nie ja nie En ek kan nie help om vir haar te val Gaan nie ophou vra nie Jy sê nie ja nie Want daai dimpels het my omkant gevang Want jy weet elke woord uit haar mond, wil nog ‘n sekond Aan haar lippe hang Want Janie sê nie ja nie (Want Janie sê nie ja nie) Sien ons in ’n huis gemaak van hout Hoe raak ons saam oud Deur al die jare het ek net oë vir jou Want jy wil ek vat en voorstel aan my ma Sê net ja Maar Janie sê nie ja nie En ek kan nie help om vir haar te val Gaan nie ophou vra nie Jy sê nie ja nie Want daai dimpels het my omkant gevang Want jy weet elke woord uit haar mond, wil nog ‘n sekond Aan haar lippe hang Want Janie sê nie ja nie (Want Janie sê nie ja nie) Want Janie sê nie ja nie Music video by Ryk Kleinhans performing Janie (Official Music Video).(C) 2025 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd #RykKleinhans, #Janie