У нас вы можете посмотреть бесплатно "Ter wille van ons VRYHEID mekaar die hand gee..." ~ Majubafeesrede 2026 - Prof. Andries Raath или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
"Eendragt maakt magt". Prof. Andries Raath het tydens sy feesrede by die Majubafees ons volk opgeroep tot eenheid, te midde van talle aspekte wat ons verdeel. Is die verdeeldheid in die pad van ons volk se vryheid? Veroorsaak die tweedrag-saaiers dat ons volk nie tot klinkklare besluite kan kom nie, en dan so stagneer nie? Is die verdeeldheid nodig, of hou dit ons onder 'n juk gebuk? Dink aan hierdie vrae, terwyl jy na die feesrede luister. Hou die spieël vir 'n slag voor jouself op, eerder as om dit voor ander te hou. #boermedia #majuba #majubafees #feesrede #majuba2026 #majubafees2026