У нас вы можете посмотреть бесплатно Regstreeks vanaf Majubafees 2026 - Hoofprogram или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Die Majubafees herdenk die gebeure rondom die Slag van Majuba op 27 Februarie 1881, toe Boeremagte die Britse Ryk verslaan het tydens die Eerste Vryheidsoorlog. Dit was ’n keerpunt wat gelei het tot die herstel van selfregering vir die Zuid-Afrikaansche Republiek. Die fees is nie net ’n terugblik op ’n militêre oorwinning nie, maar ’n herinnering aan moed, volharding en die wil om self oor jou toekoms te beskik. Vir baie Boere en Afrikaners simboliseer Majuba meer as ’n berg of ’n veldslag – dit staan vir selfbeskikking, geloofsoortuiging en die bereidheid om op te staan wanneer hulle identiteit en vryheid bedreig word. Die Majubafees skep ’n ruimte waar geskiedenis vertel, kultuur gevier en gemeenskap versterk word. Dit help veral jonger geslagte om te verstaan waar hulle vandaan kom, en om te besef dat vryheid nie vanselfsprekend is nie. Majuba herinner ’n volk daaraan dat verantwoordelikheid en toekomsbou hand aan hand loop. Deel die video met andere wat soos jy voel!