У нас вы можете посмотреть бесплатно ‘Net nog enetjie’ | Dop die RNE die Bela-toets? | Ep. 14 или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Hierdie week is 'Net nog enetjie' net betyds terug vir die RNE se eerste groot toets. President Ramaphosa onderteken uiteindelik die Bela-konsepwet, maar nie sonder geweldige teenstand nie. Verskeie laataandoproepe vind plaas tussen die president, lede van die RNE en die burgerlike samelewing. Hoe het die magsbalans in die politiek só verander dat AfriForum en @Solidariteitsa ook oproepe van Ramaphosa ontvang en Ramaphosa na dié twee se oproepe om uitstel luister? 00:00 Welkom terug 01:27 Ramaphosa onderteken Bela, maar nie sonder teenstand 21:46 Die politiek van die afgelope vier weke #maroelamedia #netnogenetjie #bela