У нас вы можете посмотреть бесплатно Arno Jordaan ft. Louis van Lill - Saaragaand или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Geniet Arno Jordaan se musiekvideo van "Saaragaand"! Laai die single op jou speellys op die platform van jou keuse - Lirieke: Dis 'n lekker naweek Op 'n saarag aand. Ekt lus vir 'n dop Ekt het my speel pakkie aan. Die vuur is gepak. Ek sien die bottels daar staan. Ooh boeta bly in jou baan Want ek het Wellington VO en 'n bottel cape hope. Die geld is min ons braai die buurman se hout. Oom klippies Oom kiewiet die KWV. Dis mos die goed wat die kopseer gee. Want op 'n saarag aand bly jy of kom jy saam. Oh boeta bly in jou baan. Want op 'n saaragaand is jy mos kaatjie van die baan. Maak die honne los knyp die kat in die bos...Dis saarag aand. Koeler met ys die bakkie is gelaai dis saaragaand gaan seker laat daar draai. Namaqua st Anna. Dis 'n kopseer daai. So sê vir jou vrou ons gaan nou nou braai. Dan kom hulle saam na 'n moerse gekla want ek wil hê hulle moet saam kom. Chorus Sondag oggend maak 'n moerse lawaai. Die polisie was al hier hulle wil jou laai. Dis die dop wat praat. Man jys net geswaai. En maniertjies hulle kan hulle luck loop traai. Regisseur: Tessa Jay Glanville Konsep: Louis van Lill Arno Jordaan Kameras : Tessa Jay Glanville Hlogi Mosotho Redigeerder: Tessa Jay Glanville Hlogi Mosotho Vervaardigers: Vonk Musiek Platemaatskappy: Vonk Musiek Produksiebestuurders: Tessa Jay Glanville Skrywer : Louis van Lill Liedjie vervaardig en opgeneem deur: Tertius Human / CoolerBox Studios http://www.realmusic.co.za/ / vonkmusiek / vonkmusiek Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek