• ClipSaver
  • dtub.ru
ClipSaver
Русские видео
  • Смешные видео
  • Приколы
  • Обзоры
  • Новости
  • Тесты
  • Спорт
  • Любовь
  • Музыка
  • Разное
Сейчас в тренде
  • Фейгин лайф
  • Три кота
  • Самвел адамян
  • А4 ютуб
  • скачать бит
  • гитара с нуля
Иностранные видео
  • Funny Babies
  • Funny Sports
  • Funny Animals
  • Funny Pranks
  • Funny Magic
  • Funny Vines
  • Funny Virals
  • Funny K-Pop

Kleure vir Kleuters скачать в хорошем качестве

Kleure vir Kleuters 4 года назад

скачать видео

скачать mp3

скачать mp4

поделиться

телефон с камерой

телефон с видео

бесплатно

загрузить,

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Kleure vir Kleuters
  • Поделиться ВК
  • Поделиться в ОК
  •  
  •  


Скачать видео с ютуб по ссылке или смотреть без блокировок на сайте: Kleure vir Kleuters в качестве 4k

У нас вы можете посмотреть бесплатно Kleure vir Kleuters или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Скачать mp3 с ютуба отдельным файлом. Бесплатный рингтон Kleure vir Kleuters в формате MP3:


Если кнопки скачивания не загрузились НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru



Kleure vir Kleuters

Kleure Lami leer en speel Blou rooi groen en geel Watter kleur gaan ons verf Pienk oranje swart of pers Blou pou hou van jou Vlooi is getooi in rooi Groen skoen soen perlemoen Geel beer deel en speel Lienkie het 'n pienk flaminkie Oranje kepanje karikstieks panja Weet jy wat? Groot swart kat Gert verf die erf pers -- Meer oor Lami Leer en Speel Videos Het jy geweet jy kan nou vir Lami 'n koffie koop? Dis veilig en maklik. Druk net hier: https://ko-fi.com/koffievirlami Ons is baie opgewonde. Hoe meer kafeïen hoe meer videos! Baie dankie vir jul ondersteuning. #afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend #stories, #liedjies en #rympies Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word. 100% GRATIS vir almal. Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap. Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer. Kontak ons gerus by: leerenspeel1@gmail.com Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Ons mik vir 'n 1000 Subscribers sodat ons aan die gang kan bly en sommer nog baie videos vir julle kan maak. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders. Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe. Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Comments
  • Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami  #Afrikaans #Kinders 4 года назад
    Seediere vir kleuters / Alfabet letters en klanke / Lami #Afrikaans #Kinders
    Опубликовано: 4 года назад
  • Colors with Preschool Toy Train and Color Balls - Shapes & Colors Collection for Children 8 лет назад
    Colors with Preschool Toy Train and Color Balls - Shapes & Colors Collection for Children
    Опубликовано: 8 лет назад
  • PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian 6 лет назад
    PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian
    Опубликовано: 6 лет назад
  • Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos 1 год назад
    Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Kinderliedjies | Afrikaanse Kindervideos
    Опубликовано: 1 год назад
  • Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos 4 года назад
    Kleure vir Kleuters / Eksperiment / Speletjies/ Lami Leer en Speel Videos
    Опубликовано: 4 года назад
  • Tom & Jerry | Tom & Jerry in Full Screen | Classic Cartoon Compilation | WB Kids 4 года назад
    Tom & Jerry | Tom & Jerry in Full Screen | Classic Cartoon Compilation | WB Kids
    Опубликовано: 4 года назад
  • Sleepy Star Stories Lullaby 🌙 | Gentle Baby Lullaby + White Noise for Deep Sleep 1 день назад
    Sleepy Star Stories Lullaby 🌙 | Gentle Baby Lullaby + White Noise for Deep Sleep
    Опубликовано: 1 день назад
  • Dans in Afrikaans #liedjie #lami #afrikaans 7 месяцев назад
    Dans in Afrikaans #liedjie #lami #afrikaans
    Опубликовано: 7 месяцев назад
  • Gebaretaal + Kleure met Tannie Bianca | Leer Kleure, Praat, Tel, Vorms, Teenoorgesteldes + Meer 1 год назад
    Gebaretaal + Kleure met Tannie Bianca | Leer Kleure, Praat, Tel, Vorms, Teenoorgesteldes + Meer
    Опубликовано: 1 год назад
  • Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans 3 года назад
    Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
    Опубликовано: 3 года назад
  • Afrikaanse Kinder Animasie - Die Boot - Tom Die Insleep Voertuig in Car City 🚗 Animasie vir Kinders 7 лет назад
    Afrikaanse Kinder Animasie - Die Boot - Tom Die Insleep Voertuig in Car City 🚗 Animasie vir Kinders
    Опубликовано: 7 лет назад
  • Pārvērtības • Smurfi • Oficiālais kanāls! 1 день назад
    Pārvērtības • Smurfi • Oficiālais kanāls!
    Опубликовано: 1 день назад
  • ABC Song | Learn ABC Alphabet for Children | Education ABC Nursery Rhymes 8 лет назад
    ABC Song | Learn ABC Alphabet for Children | Education ABC Nursery Rhymes
    Опубликовано: 8 лет назад
  • Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD 6 лет назад
    Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD
    Опубликовано: 6 лет назад
  • The Best of Teletubbies Episodes! Your Favourite Episodes Compilation 5 лет назад
    The Best of Teletubbies Episodes! Your Favourite Episodes Compilation
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Plaasdiere + Gratis PDF #kleuters #geluide #lami #afrikaans 1 год назад
    Plaasdiere + Gratis PDF #kleuters #geluide #lami #afrikaans
    Опубликовано: 1 год назад
  • Who Wants Ice Cream Song + More | Cocomelon - Nursery Rhymes & Kids Songs | Moonbug Kids - Fun Zone 1 год назад
    Who Wants Ice Cream Song + More | Cocomelon - Nursery Rhymes & Kids Songs | Moonbug Kids - Fun Zone
    Опубликовано: 1 год назад
  • ДимДимыч и Нолик - настоящие друзья ПРЯМОЙ ЭФИР - Фиксики (Фен, Консервная банка, Термометр...) Трансляция закончилась 4 года назад
    ДимДимыч и Нолик - настоящие друзья ПРЯМОЙ ЭФИР - Фиксики (Фен, Консервная банка, Термометр...)
    Опубликовано: Трансляция закончилась 4 года назад
  • Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer? 5 лет назад
    Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer?
    Опубликовано: 5 лет назад
  • Lolala lõbusate lastelaulude suvekogumik 2 | 🐓🐕🐄 Meie talu loomad, Kus on kass? jt.| 40 minutit 2 года назад
    Lolala lõbusate lastelaulude suvekogumik 2 | 🐓🐕🐄 Meie talu loomad, Kus on kass? jt.| 40 minutit
    Опубликовано: 2 года назад

Контактный email для правообладателей: u2beadvert@gmail.com © 2017 - 2026

Отказ от ответственности - Disclaimer Правообладателям - DMCA Условия использования сайта - TOS



Карта сайта 1 Карта сайта 2 Карта сайта 3 Карта сайта 4 Карта сайта 5