У нас вы можете посмотреть бесплатно Lente Bloei [Poetry2Music] или скачать в максимальном доступном качестве, видео которое было загружено на ютуб. Для загрузки выберите вариант из формы ниже:
Если кнопки скачивания не
загрузились
НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если возникают проблемы со скачиванием видео, пожалуйста напишите в поддержку по адресу внизу
страницы.
Спасибо за использование сервиса ClipSaver.ru
Lyrical content © 2024-2025 Rhodé Nel. Musical composition generated via Suno AI. Commercial rights held by Rhodé Nel per Suno Pro subscription. LENTE BLOEI Sien die Lente voor jou oë Delikaat die pienk bloeisels In my hare, hul waai vrolik Soos konfetti op daai windjie. Soet heuning, 'n melk wit roos Arm man se geurigge orgidee. Jou verjaarsdag tot my eie Daans ek lieflik, vriendelik Speels om jou rond terwyl My stem, klawermusiek Van ver in rol op 'n koel Vroeë oggend briesie. Dan begelei jy my sagkens met jou Hande op die snare van my kitaar; 'n Sielvolle liedjie - kaalvoet daans Ek vir jou, verleidelik in eenvoud, My kleed staan deursigtig, in Die sonskyn van jou oë. Sien die Lente voor jou staan Delikaat pienk bloos ek nou, Want trane spat net soos Reëndruppels op die grond. Wilde heuning, die doring roos En arm man se peperige orgidee. Met elke bloeisel bloei my hart, Ongetrooste by die bruilof agter gelaat; Sê my, sal jy saam met my kom daans, Of maar ook verkies om my daar In 'n ander se arms te sien? Met jou voete op die oewer van my jeug Se skaamte, wat steeds verby vloei; Die verstote, ellendige, kom jy My hart weer bly maak? Want jy weet jy kan As jy nog wil, of wil jy Ook net te besig wees Om die oomblik saam Met my te geniet? Sien die Lente voor jou, Hoe bloeisels saggies val Soos konfetti op my hare, Wat waai in die Suider wind; Sag wit roos met goud ontbloot, Die arm man se bruidskoon-orgidee. rhodenel©2024